deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
3.1 INLEIDING

HOOFSTUK 3

NAVORSINGSMETODOLOGIE

In Hoofstuk Twee is ‘n literatuuroorsig gegee van die ontwikkeling van die skryfproses en

assessering daarvan. In hierdie hoofstuk word daar gekyk na aksienavorsing as

navorsingsmetodologie. Die drie kennisbelange of benaderings van Habermas (1974),

naamlik empiries-analitiese, prakties-interpretatiewe en die kritiese/emansipatoriese belange

word bespreek. Hierdeur wil ek graag probeer onderskei watter benadering geskik sal wees

vir aksienavorsing in ‘n veranderde onderwyssituasie en vir hierdie tesis.

3.2 DOEL VAN NAVORSING

Die doel van enige navorsing is om sistematies antwoorde te kry op vrae of probleme en dan

met voorstelle of aanbevelings te kom wat die probleem sal aanspreek of om die situasie te

verbeter. Navorsing is van onskatbare waarde om die praktyk te verbeter. Tuckman (1972:2)

sê dat navorsing ‘n gestruktureerde proses is (daar is sekere reëls wat gevolg moet word

wanneer dit gedoen word) wat dit sistematies maak. Sosiale navorsing verwys na beide die

generering en analisering van data van die sosiale wêreld, om dié wêreld beter te verstaan en

te verduidelik. Opvoedkundige navorsing word oor die algemeen deur sosiale navorsing

ingelig en verwys na beide die kollektering en analisering van informasie in die wêreld van

opvoedkunde.

Die twee gevestigde navorsingstradisies is die empiries-analitiese en prakties-interpretatiewe

benadering. Grundy en Kemmis (1982) is egter die mening toegedaan dat die twee

benaderings nie die antwoorde verskaf op opvoedkundige vrae wat onderwysers pla nie.

Hulle voel dat opvoedkundige navorsing ‘n vorm van kritiese sosiale wetenskap moet

aanneem (Grundy en Kemmis, 1982:78). Aksienavorsing vorm deel van die benadering en

hulle was die eerste wat daarna verwys het as ‘emansipatoriese aksienavorsing’.

Emansipatoriese aksienavorsing poog om bevrydend en demokraties te wees. Hopkins

(1985:25) ondersteun hierdie idee deur te sê dat: “Teachers who engage in their own research

are developing their own professional judgement and are moving towards emancipation and

34