deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
1.4 RASIONAAL VIR DIE NAVORSING

In die afwesigheid van professionele ontwikkeling ten opsigte van assessering het ek die

geleentheid aangegryp om my navorsing op assessering binne UGO te doen. Dit sou my die

geleentheid gee om navorsing te doen oor hoe effektief DFASS werklik binne die skriftelike

stelwerkkurrikulum in ‘n Graad vyf klas in Afrikaans Eerste Taal kan geskied.

Die funksie van DFASS binne UGO is om positiewe prestasies van leerders te erken en te

bespreek en om toepaslike stappe te beplan (DoE 1996:11). DFASS is dus nie net bedoel as

‘n strategie om punte te versamel nie, maar ook om leer, te onderrig, in te lig en te ondersteun

deur gereelde terugvoering. DFASS assesseer nie net op ‘n deurlopende wyse nie, maar dit

probeer ook die leerder in kennis stel van leemtes en hoe om dit uit te skakel met die

ondersteuning van die leerkrag in ‘n fasiliterende hoedanigheid.

Die studie het leerders die ondersteuning gebied deur middel van DFASS binne die

skriftelike stelwerkkurrikulum. Deur middel van effektiewe terugvoering is hulle gehelp om

leemtes in hulle skryfwerk aan te spreek en om insig te kry in hul behoeftes. Die bevindinge

het gehelp om toepaslike leerervarings te beplan en ondersteuning te verleen. Dit het ook die

geleentheid gebied om krities te kyk na die uitwerking van die verskillende tipes assessering

binne die konteks van die klaskamerpraktyk en in hoe ‘n mate dit die onderrigpraktyk kon

verbeter binne die skriftelike stelwerkkurrikulum.

1.5 MY PERSOONLIKE GESKIEDENIS

Ek het my onderwysloopbaan in 1975 begin en dit is my dertigste jaar wat ek voltyds in die

onderwys staan. In 2003 het ek met my meestersgraad in opvoedkunde (M ED) by die

Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) begin. Ek het die besluit geneem nadat ek die

Baccalaures in Opvoedkunde-Honneurs (B ED) in 2001 suksesvol voltooi en baie baat daarby

gevind het. As gevolg van die onsekerheid en frustrasies wat letterlik deur die implimentering

van UGO veroorsaak was, het ek besluit om terug te keer na UWK, want ek het besef dat dit

die beste plek sou wees waar ek sinvolle inligting omtrent die nuwe onderwysbeleid sou kon

kry. Op daardie stadium was almal by die skool verward en baie mismoedig. Twee leerkragte

het besluit om die professie te verlaat.

6