02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Validasie deur leerders

Leerders se skriftelike werk as bewysstukke was van die sterkste vir die ondersteuning vir my

aansprake van nuwe kennis en het die kern data verskaf. Hulle skriftelike werk was

geassesseer om te sien of DFASS wel enige positiewe veranderinge in hulle werk teweeg

gebring het.

Dokument-analise

Relevante dokumente soos die Hersiene Nasionale Kurrikulum, Assesseringsbeleid in die

Algemene Onderwys-en Opleidingsband en relevante handboeke is geraadpleeg.

1.8.2 Triangulasie

Wanneer onderwysers gebruik maak van aksienavorsing, verkry die onderwyser nie slegs

informasie uit sy/haar eie data nie, maar ook vanuit die leerlinge en mede-onderwyser wat in

die proses betrokke word. Die data wat vanuit verskillende perspektiewe versamel word,

word triangulasie genoem. Triangulasie verbreed dus die data versameling. Die leerkrag is in

die beste posisie om te kan sê wat sy met haar les beoog en watter uitkomste sy beoog. Die

leerders is in die beste posisie om te kan sê hoe hulle die leerkrag se les ervaar het. Die

waarnemer kan waardevolle terugvoering gee ten opsigte van die interaksie tussen leerkrag

en leerders (Elliot in Flanagan, et al, 1984).

Triangulasie is dus ‘n meganisme van dataversameling vanuit drie verskillende standpunte,

byvoorbeel leerders, leerkrag en waarnemer. Hierdie insluiting van meer as een persoon of

bron verleen ‘n dieper dimensie aan die dataversameling. Robson (2002:172) beveel

triangulasie aan om te help met die geldigheid van die navorsing. Triangulasie kan

aangewend word om uitkomste te verifieer.

Die waarnemer was by elke les teenwoordig en sy bevindinge was uitsluitlik gebaseer op die

verskillende weergawes van leerders se werk. Hy moes vasstel indien daar werklik ‘n

verbetering in leerders se werk plaasgevind het. Die waarnemer het dus ook op die leerders se

skryfwerk gereflekteer.

14

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!