02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

in die benadering. Persoonlike ontwikkeling is nie een van die kwessies nie. Ingebed in dié

benadering, is die idee van positiwisme. McNiff (1988:12) omskryf positiwisme soos volg:

This term applies to research methods that are used in analysing and

explaining natural phenomena … This ‘scientific method’ maintains that

results may be predicted and environments may be controlled … There is a

distinct cause and effect relationship …

Wanneer hierdie benadering in opvoedkundige navorsing toegepas word, dan beoog dit om

opvoedkundige verskynsels gelyk aan natuurlike verskynsels gelyk te stel. Dieselfde metodes

wat gebruik word om natuurlike verskynsels na te vors word op opvoedkundige navorsing

gebruik toegepas. Alles word gesien as voorspelbaar en kan gepas word in voorafgestelde

strukture.

Die grootste kritiek wat teen hierdie benadering is die feit dat die eksterne navorser se

antwoorde op sy/haar vrae soek, byvoorbeeld ‘Hoe kan my klaskamer praktyk verbeter

word’; “Hoe kan ek rekenskap vir my eie opvoedkundige ontwikkeling gee?’ onbeantwoord

bly. Die metodologiese ontwerp van die benadering maak nie voorsiening vir die

beantwoording van praktiese, probleem-gebaseerde vrae te nie. Hulle is op soek na

veralgemenings waaruit hulle voorspellings kan waag en daarvolgens ‘n mate van kontrole

oor maatskaplike gedrag kan uitoefen.

Die empiries-analitiese navorsers kan voorspellings van verskynsels in sosiale omgewings

maak. Hulle kan egter nie opvoedkundige verduidelikings gee vir die gebeure binne daardie

omgewings nie. ‘n Ander benadering is nodig - een wat vra waarom dinge gebeur soos dit

gebeur, eerder as soos hulle mag gebeur.

McNiff (1992:14) spreek haar soos volg uit oor die benadering:

This approach accords little value to the concept of teachers as educators. The

business of being an educator carries a heavy moral charge, and for teachers to

be entrusted with this charge, they must be credited with their appropriate

status as philosophers and practitioners. As it is, the empiricist tradition at best

views teachers as technicians.

36

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!