deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Summatiewe assessering vind gewoonlik plaas aan die einde van ‘n kwartaal of semester. Die

doel van die tipe assessering was om te sien hoeveel van die inhoud hulle ken en kan

weergee. Die uitslae was nie onmiddellik aangewend deur leerkrag om leer en ontwikkeling

by leerders te laat plaasvind nie. Leerkragte kon wel die uitslae gebruik om hulle

leerstrategieë te verander of om aan te pas.

Indien leerders aan die einde van die jaar genoeg kennis kon herroep, is hulle na die volgende

graad bevorder. Indien nie, moes hulle dan die graad herhaal (Le Grange en Reddy, 1998).

By ons skool was leerders meestal summatief geassesseer en die leerders het nie altyd insae

in hul skrifte gehad nie. Leerders het dus nie gereeld terugvoering ontvang ten opsigte van

hul leemtes of hul leerprobleme nie. By ons skool het ons dit ‘n vermorsing van tyd beskou,

want die nuwe werk in die sillabus het gewag en ons moes dit binne ‘n spesifieke tydperk

afhandel. Daar was dus nie baie tyd bestee om verbetering ten opsigte van leemtes aan te

bring nie. Punte is in skedules opgeteken, aan die kringinspekteur voorgelê vir goedkeuring

en daarna toegesluit vir veilige bewaring. Foute wat begaan was, is dus nie gereeld

aangespreek nie. Baie min ontwikkeling het dus deur middel van assessering by ons skool

plaasgevind. Daar was ‘n behoefte aan ’n meer geldige en betroubare wyse van assessering.

1.3 PROBLEEMSTELLING

Die oorgrote meerderheid van leerkragte het teruggekeer na die ou tradisionele inhoudgebaseerde

styl van onderwys wat in konflik was met UGO. McLagan en Nell (1995:242) sê

die volgende ten opsigte van veranderinge: “Change involves a loss or the figuratively death

of old ways … and assumptions. Perhaps the human psyche needs time to say goodbye to the

old, prepare the ground for the new, and plant itself in new soil”. Ons het nie die geleentheid

gehad om ons geleidelik te vestig in die nuwe kurrikulum nie, as gevolg van die onrealistiese

tydsones. Die opleiding wat ons ontvang het, het meestal gefokus op wat die beleid van ons

verwag het en baie min op hoe ons die nuwe kurrikulum moes implimenteer (Rogan 2000:

140).

In 1995 het die Wes-Kaap Onderwysdepartement die eerste amptelike assesseringsdokument

bekendgestel waarin die nuwe assesseringsprosedure uiteengesit is (WKOD:1995). Die

dokument het die punte en persentasies vir die eksamens en deurlopende assessering

uiteengesit. Volgens die dokument kon skole self besluit in watter verhoudings hulle die

4