02.05.2013 Views

'n Kritiese evaluering na die effektiwiteit van bestuurstrategieë vir ...

'n Kritiese evaluering na die effektiwiteit van bestuurstrategieë vir ...

'n Kritiese evaluering na die effektiwiteit van bestuurstrategieë vir ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

aanduiding dat die meeste skaapboere die belangrikheid van

vrugbaarheidsondersoeke voor paartyd in ag neem.

5.4 PARING EN REPRODUKSIE

5.4.1 Die paring van skape in die ondersoekgebied.

• In die ondersoekgebied gebruik skaapboere tussen 2.53 en 3.07 ramme per 100

ooie. (Tabel 4.17). M.a.w.: Tussen 39.53 en 32.57 ooie per ram.

• Ramme word vir ‘n tydperk van tussen 5.22 en 7.52 weke by die ooie gesit. (Tabel

4.18).

• In die ondersoekgebied verkies vyf van die ses groepe skaapboere OPSIE B (paar

eenkeer per jaar). Die Dorper boere is die uitsondering, en verkies meestal OPSIE

C (paar driekeer in twee jaar). (Tabel 4.19). Bogenoemde is egter ‘n aanduiding

dat ‘n “eenkeer per jaar paring” oorwegend in die ondersoekgebied gebruik word.

• In die ondersoekgebied het skaapboere aangedui dat Maart/April/Mei die beste

paarseisoen is. (Tabel 4.20). Dit is ‘n aanduiding dat die meerderheid skaapboere

‘n herfsparing verkies. Volgens Schutte. et. al. (1986:77) en Van Tonder

(1985:19) is dit oor-en-oor bewys dat konsepsie baie hoër is gedurende die periode

van maksimale verhoging in geslagsaktiwiteit, kort voor die hoogtepunt van die

natuurlike geslagseisoen. Nader aan die kruin van die geslagseisoen neig die

hitteperiode om langer te word en die aantal ovulasies om te vermeerder, met die

gevolg dat die kanse vir ooie om gedek en bevrug te raak aansienlik hoër is in ‘n

herfs- as in ‘n lentepaarseisoen.

• In die ondersoekgebied verkies vyf van die ses groepe skaapboere om hul jong

ooie apart te paar. Die Vleismerino boere is egter die uitsondering en die

meerderheid paar nie hul jong ooie apart nie. (Tabel 4.21).

Bogenoemde is ‘n aanduiding dat jong ooie in die ondersoekgebied, oorwegend

apart gepaar word.

• In die ondersoekgebied maak die meeste skaapboere (al ses groepe) nie gebruik

van koggelramme voor paartyd nie. (Tabel 4.22.1). Die boere wat wel van

koggelramme gebruik maak, sit ramme vir ‘n tydperk van tussen 1.46 en 2.67 weke

by die ooie. (Tabel 4.22.2). Volgens Boshoff & Coetzee (1999:18) moet 3 %

181

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!