02.05.2013 Views

'n Kritiese evaluering na die effektiwiteit van bestuurstrategieë vir ...

'n Kritiese evaluering na die effektiwiteit van bestuurstrategieë vir ...

'n Kritiese evaluering na die effektiwiteit van bestuurstrategieë vir ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Prikkelvoeding is ‘n term wat verwys na ‘n verhoging in die voedingspeil, met heel

dikwels ook ‘n gepaardgaande verhoging in liggaamsmassa van die ooi, gedurende

die periode drie tot vier weke voor paring. Prikkelvoeding gee aanleiding tot ‘n

verhoogde ovulasietempo, beter bevrugtingsresultate en derhalwe word ‘n groter

persentasie meerlinge gebore. ‘n Verlaging in die liggaamsmassa van die ooi drie

tot vier weke voor paartyd, sal die teenoorgestelde resultaat lewer. Ooie wat in

goeie kondisie is en reeds op ‘n hoë voedingspeil is, sal weinig baat by

prikkelvoeding aangesien hulle nie die vereiste tempo van massa-toename kan

bybring nie. Dit is dus onekonomies om aan vet ooie prikkelvoeding beskikbaar te

stel. Enige tipe hoë energiebyvoeding (weiding en/of graanbyvoeding) kan vir

prikkelvoeding gebruik word. (Schutte. et. al. 1986:114).

Grane fermenteer vinnig en is geneig om asidose (suurpens) te veroorsaak. ‘n

Aanpassingsperiode is dus nodig en waar groot hoeveelhede graan gebruik word,

moet ‘n buffer (bv. voerkalk, gebluste kalk, koeksoda ens.) ingesluit word. Dit is

bekend dat skape ongeveer ses weke nodig het om aan te pas by hoë styseldiëte

(bv. grane), veral waar groot hoeveelhede voorsien word. Skape is herkouers en

ruvoer (strooi, hooi of weiding) moet beskikbaar wees. By hoë konsentraatdiëte

moet minstens 10 % ruvoer beskikbaar wees. Weidings is hoog degradeerbaar

(ongeveer 85 %) en indien proteïenbronne as aanvulling gebruik word, word die

beste resultate met laag degradeerbare bronne verkry. Dit is veral belangrik by

jong groeiende lammers en dragtige en lakterende ooie.

(Brand & Aucamp. 2000:1).

Volgens Brand & Aucamp (2000:1) moet dit in gedagte gehou word dat wanneer

groot hoeveelhede ureum ingeneem word (meer as 10-14 g per skaap per dag), dit

giftig is. Die inname moet dus beperk word en dit moet goed gemeng word. Sout

word gewoonlik as inname reguleerder gebruik.

196

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!