02.05.2013 Views

'n Kritiese evaluering na die effektiwiteit van bestuurstrategieë vir ...

'n Kritiese evaluering na die effektiwiteit van bestuurstrategieë vir ...

'n Kritiese evaluering na die effektiwiteit van bestuurstrategieë vir ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

2.5 DIEREGESONDHEID.

‘n Groot probleem vir die boer is dat dit dikwels glad nie ‘n eenvoudige taak is om

die aard van ‘n siekte te bepaal nie, m.a.w. om ‘n diagnose te maak nie. Soms is

dit betreklik eenvoudig, maar dikwels vereis dit die volledige kennis en

ondervinding van ‘n opgeleide veearts, asook chemiese en mikroskopiese toetse.

(Mönnig & Veldman. 1986:1).

Bloutong is ‘n ongenaakbare insekgedraagde virussiekte by skape. Die orbivirus

wat bloutong veroorsaak, het 24 stamme bloutongvirusse, waarvan 21 in Suid-

Afrika voorkom. (Du Preez. 2001:1).

Volgens Du Preez (2001:1) is bloutong seisoengebonde en kom in die middel van

die somer en herfs voor, tot die eerste ryp val. Die bloutongvirus oorwinter veral in

beeste. Inheemse skaaprasse soos die Namakwa-Afrikaner, Swartkop-Persie en

die Karakoel, is minder vatbaar vir bloutong, terwyl Europese rasse soos die Merino

weer baie vatbaar is.

Volgens Mönnig & Veldman (1986:78) is die Merino definitief die vatbaarste van al

die skaaprasse, vir bloutong. Algemene simptome is dat die skaap koorsig word

(40-42 °C) en lusteloos is. Die bek (tong en lippe) swel en die skaap kwyl en lek

die lippe. Die slymvliese is eers rooi en later blouerig. Die siekte duur van ‘n paar

dae tot selfs twee weke. By skape wat herstel, kom ‘n breuk in die wol gewoonlik

voor.

Bloutong-entstof verleen ‘n redelike lang immuniteit en daar kan met die inenting

begin word, sodra die ooie in die winter gelam het. Lammers van ingeënte ooie

moet nie voor die ouderdom van ses maande ingeënt word nie, want die passiewe

immuniteit duur ses maande. Oningeënte ooie se lammers kan op die ouderdom

van vier weke al ingeënt word. (Du Preez. 2001:1).

192

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!