02.05.2013 Views

'n Kritiese evaluering na die effektiwiteit van bestuurstrategieë vir ...

'n Kritiese evaluering na die effektiwiteit van bestuurstrategieë vir ...

'n Kritiese evaluering na die effektiwiteit van bestuurstrategieë vir ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• In die totale ondersoekgebied is p (3) = 0.092. Daar is dus nie ‘n betekenisvolle

verskil tussen die gemiddelde wolproduksie per produsent en die verskillende

skaaprasse (Merino; Döhne-Merino en Vleismerino), in die totale ondersoekgebied

nie.

‘n Betekenisvolle verskil tussen die gemiddelde wolproduksie per produsent in die

twee hoof produksiegebiede (STORMBERG HOëVELD en BURGERSDORP

LAEVELD) is ondersoek.

• In die totale ondersoekgebied is p (4) = 0.378. Daar is dus nie ‘n betekenisvolle

verskil tussen die gemiddelde wolproduksie per produsent in die twee hoof

produksiegebiede (STORMBERG HOëVELD en BURGERSDORP LAEVELD) nie.

Let wel: In die bogenoemde statistiese berekenings is die Dorperras buite rekening

gelaat, omdat daar spesifiek na die wolproduksie van die wolrasse gekyk word.

‘n Verband tussen die gemiddelde wolproduksie per produsent en die seleksie van

die drie belangrikste woleienskappe is ondersoek.

• In die totale ondersoekgebied is p (5) = 0.852. Daar is dus nie ‘n

verband/afhanklikheid tussen die gemiddelde wolproduksie per produsent en die

seleksie van die drie belangrikste woleienskappe, in die totale ondersoekgebied

nie.

Tabel 4.8.2: Die gemiddelde wolproduksie per skaap per jaar (2000).

STORMBERG

HOëVELD (1)

BURGERSDORP LAEVELD (2)

N = 213 N =71 N = 142

n = 128 n = 31 n = 97

60.09 % 43.66 % 68.31 %

Merino Döhne-M Merino Döhne-M Dorper Vleis-M

N = 128 N = 16 N = 15 N = 42 N = 13 N = 35 N = 7

n = 95 n = 16 n = 15 n = 41 n = 12 n = 4 n = 7

74.22 % 100 % 100 % 97.62 % 92.31 % 11.43 % 100 %

Gemiddelde

wolproduksie

kg kg kg kg kg kg

per skaap 4.68 3.98 4.28 4.18 1.88 2.66

Betekenisvolle Verskil

F p

1.400 (1) 0.246

9.645 (2) 0.0002

6.561 (3) 0.002

0.927 (4) 0.338

N = Populasiegrootte

n = Respondente

232

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!