'n Kritiese evaluering na die effektiwiteit van bestuurstrategieë vir ...
'n Kritiese evaluering na die effektiwiteit van bestuurstrategieë vir ...
'n Kritiese evaluering na die effektiwiteit van bestuurstrategieë vir ...
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Die FAMACHA®-stelsel word ook gebruik om haarwurmbesmetting te identifiseer.

Hierdie stelsel vergelyk die kleur van ‘n skaap se oogvlies met ‘n kleurkaart met

oogvliesfoto’s op. Die vliese is van rooi tot bykans wit. As die oogvlies rooi is,

makeer die skaap niks. As die slymvlies egter ‘n ligte pienk is, beteken dit die dier

ly aan bloedarmoede, omdat die haarwurms die dier van te veel rooibloedselle

beroof het. Hoe bleker, hoe ernstiger is die dier aangetas. Boere moet egter

deeglik besef, die stelsel werk net vir bloedsuiende inwendige parasiete soos

haarwurms, beslis nie vir ander wurms, soos bankrot-, knoppies- en neuswurm nie.

Hierdie parasiete beroof die skaap nie van bloed nie en die dier se oogslymvlies

wys dus nie ‘n hoë besmetting van hierdie wurms uit nie. Daarom moet ‘n boer

gereeld mismonsters neem en dit laat ontleed, sodat eiertellings geneem kan word.

(Van Rooyen. 2001:1).

2.6 VOEDING.

Vir praktiese redes kan weidings in twee breë kategorieë verdeel word naamlik:

• Groenweidings, wat beide groeiende groen veld sowel as aangeplante

weidings insluit, en

• Droë winterweiding, wat weiding verteenwoordig na blomstadium en waar

translokasie van voedingstowwe na die plantwortels reeds plaasgevind het.

Vanweë die verharding (lignifikasie) wat hier ingetree het, is beide die

verteerbaarheid en die vrywillige inname van sulke weidings laag.

(De Waal, Baard & Engels. 1989:27).

Weidings voorsien in die grootste deel van die ruvoer en voedingsbehoeftes van

herkouers. Waar weidings kortkom in hierdie verband, word die groei van die diere

vertraag met ‘n gevolglike daling in beide produksie en reproduksie. Om hierdie

probleme te voorkom, word aanvullende voeding verskaf. Die aard en hoeveelheid

van die aanvullings wat voorsien moet word, word bepaal deur die beskikbaarheid

en gehalte van die weidingsmateriaal, asook die produksiefunksie van die diere op

die weiding. (Dickinson. et. al. 1993:357).

195