30.01.2014 Views

The trafficking of children for purposes of sexual exploitation

The trafficking of children for purposes of sexual exploitation

The trafficking of children for purposes of sexual exploitation

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Appendix 1: Transcripts

Chantal's story

Ek, ek, is een en twintig jaar oud. Ek was in die Reform skool vir meisies toe het ek besluit om weg

te hardloep saam met die anner twee meisies, toe bly ek in Woodstock 'n jaar, 'n jaar en 'n paar

maande, nou elke aand het hulle pad toe gekom. Ek het nog nie geweet wat is prostitusie nie. Hulle

het elke aand die biesagheid gedoen, dan wag ek op een van die twee hoeke vir hulle. Toe, sien ek

vir Zunaid, nou ons moet verby hom loep, innie aanne, dan jaag hy my so innie rondte, dan dink ek

wie is die man? Ek, is nou 'n bietjie bang vir hom. Dan worry ekkie met hom en wat nie, dan kom

ons net weer hystoe elke aand. Tot die Vrydagaand wat hy en twee anner meisies (unclear), hier

innie Groen Punt, ons het gesit daar oppie hoek, toe vra hy will onssie saam kommie. Toe vra ek

waantoe. Toe sê hy nee ons gan eerste Parade toe, dan gan ons Bo-Kaap toe, agter daai. Toe sê ek

nee ek gan nêrens heen nie. Ek kennie vir jou nie. Jy ken ook nie vir my nie, so jy kannie net vir

my sê ek moet saam kommie. Maar agterna toes daai meisie mos weg, toessit net ek en daai anner

een en Zunaid, toe gan ek maar saam. Van Parade af, hy't vir ons kos gekoop, toe gan ons op Bo-

Kaap toe.

Toe die aand het ons oppie kooi gelê, ek en die anner twee meisies, en hy't net innie nag in

opgestaan, en sommer vir my vannie kooi afgehaal en toe wil hy seks hê. Toe skreeu ek mos, toe sê

ek nee, ek sallittie doennie want ek ken nie vir jou nie.

Toe raakkit mos nou dagbreek, toe wil ek hystoe gan, toe sê hy nee, ek kannie hystoe gannie, want

ek sal nog in dieppere goedte in gan want ek kennie die plek nie.

Toe het die meisies met wie ek saamwas het, het die polisiebeamptes gan haal. En toe sê hy ek het

weggehardloep van Reform af, nou die man wil my nie ken nie. Toe kan hulle ook niks aan die

saak doen nie. Toe bly ek daarso.

En toe, toe sien ek net die twee meisies trek vir hulle aan. Ek is verbaas. Ek vra toe waantoe gan

hulle. Nee, hulle gan, (unclear) toe, ek moet saam gan. Toe trek ek oek mar vir my aan, mar kort

klere. Toe gan ons pad toe, toe vra ek is dit nou die rigting wat julle van praat? Toe leer hulle nou

vir my hoe om die besagheid te doen.

Toe hardloop hulle nou weer weg, toes ek en hy alleen, toe sê ek, ek kannie alleen by jou bly nie, ek

moet hystoe gan. Toe sê hy nee ek is nou al uitweg hoe hy anner meisies kan kry. Ons het daar van

sy ma se huis vertrek daar na Rio toe, daar in die See Punt. Ons het daar gebly vir twee, drie

maande. Elke aand ytgegan, ek alleen saam met hom, totdat ek, totdat daar weer twee, drie meisies

saam gebly het. Ons het noggie ouens gerobbie. Daai tyd was dit nog soe ons moet regte besagheid

doen saam met die ouens. Toe trek ons hier in Woodstock in, in ------- Lane in. En daart ons begin

die ouens rob. Sonder besagheid doen, guns gesteel, sulke soorte van goedte.

Toe het ons mossie mee lank daar gebly nie, want die mense complain van onsse geraas. Toe trek

ons hier in (she's thinking) ek weet nou nie mee wat daai pad se naam is nie, maar dus hierso in

Woodstock in. Ons het in 'n vaal hys gebly.

Toe sê daai Moeslims wat daar bly ons kannie daar bly nie, is te veel geraas en ons hou vir hulle yt

die slaap yt. Toe koep hy nou die hys wat hulle nou in bly. Ons het daar, hulle bly nou nog daar.

Ons het daar gebly, ek altans het daar gebly vir jare.

Abduction 1: Stephanie

Ons het by die neighbours gan staan wat bytekant besig was om te braai. Eugene het toe ytgekom

en vir my gevloek. Hy't geskree: "Jou ma se poes, wag daar binne!" Ek het toe vir hom gesê ek

willie inkommie. Ek gan byte staan. Anil het toe vir die klonkie gesê dat as ons wil weg harloep

dan moet hy ons skiet met die gun. Die klonkie het die heeltyd sy hand onner sy jacket gehou. Ek

kan nie gesien het of hy regtig 'n gun het of nie.

5.2. Becoming one of the Girls: The Tattoo or Chappie

Want die aand ons het innie kamer gesit, toe beslyt ek, nie ekke nie, die anner meisie sy gan nou

"Zunaid" chap, ek moettit oek doen, toe sê ek nee ek gattit nie doennie, toe sê ek okay chap sommer

maar my kind se naam hier op my arm, toe chap sy my. Agterna toe sal ek sien ammal chap

92

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!