30.01.2014 Views

The trafficking of children for purposes of sexual exploitation

The trafficking of children for purposes of sexual exploitation

The trafficking of children for purposes of sexual exploitation

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Ons moet vir niemand dop hou nie. Soes een keer toe kyk ek deur, deur die venster, toe hou ek die

jongetjies dop. Toe sien een vannie guards. Toe sê hulle vir Zunaid. Toe slat Zunaid vir my oek vir

daai. Toe sê hy vir my ja, ek is 'jas' en al die goette – Belinda

Toe kom sy seun in, toe vra hy vir sy seun wat het ek innie voorkamer gedoen. Toe sê sy seun nee

Daddy sy't nou die anner outjie dop gehou. Ek sê toe nee, issie soe nie. Ek het niks soes daai

gedoennnie. Ek het mos nou net geskink mos nou. Toe sê hy vir sy seun ek het nog nie klaar gepraat

nie, ek wil nog iets gepraat het, toe sê hy hmm, hy wil niks hoor van my nie. Toe sê hy vir sy seun

hy moet vir my dress, hy moet vir my slat, behalwe my gesig en my kop, hy moet net my lyf lam

slat, dat ek nie meer kan loeppie. Toe slat hy my. Ek het geduck ou broer ek het gebuk oppie grond,

my lyf was soe seer hier, hier't hy my getrap hier by my lyf. En ek kry nou nog, ek kry altyd pyne.

Nou van daai tyd af, toe hy my soe getrappit, kry ek pyne. My straf. Maar is al innie voorkamer wat

dit gebeur. – Lorraine

Hy sê ja jy's te vinnig om te sê ja julle dink net aan mooi mans, mooi mans en as ek (unclear) 'n

man vat, ek kan mos 'n man vat as ek wil, but by hom kante, nee jy kannie 'n man vattie, hy wil hom

jou hê vir jou hê vir homself – Chantal

5.13. The Escape

Lucia gets away as told by Jenny

Die Donderdagoggend het Lucia my vroeg wakker gemaak. Nou alles was toe en geslyt. En toe

kom sê sy vir my dat sy het 'n plek gekry om weg te harloep. Lucia vra toe vir my om saam te gaan,

but ek was te bang, want netnou dan raak hulle wakker. Lucia het toe by 'n venster bo by 'n deur

ytgeklim en weggeharloep. 'n Anner jongetjie, Hiema het toe vir haar gehoor en vir ammal wakker

geskree, en gesê dat Lucia het weggeharloep. Die meisies het toe af innie straat vir haar begin soek.

Zunaid stuur toe die boys af na Kaap stasie toe om vir haar te gan soek, maar hulle het haar nie

gekry nie.

Chantal gets away

Ek het laas jaar ytgevind ek is weer swanger van hom. Toe sê die meisies, oe jy gan nog Zunaid se

vrou raak. Toe sê ekke nee ek het niks gepraattie. Toe dink ek net een Vrydag ek is nou kwaad, ek

gan nou maar eenkeer weg harloep, but toemaar ons het banke ytgedra, want ek weet die slide het

onsse rytte gelaat breek. Toe skel hy my yt, nee hy't nie vir my geskel nie, hiers alweer badluckke

enne.

Hiers alweer badluckke naaiers. Toe dink ek hy praat van my. Ek het bytekant gan sit, hy't my

Shoprite toe gestuur. Toe wil ek toe al wegharloep van Shoprite af, toe dink ek nee, as ek nou trug

kom dan gan ek sê Zunaid koep 'n blowdryer en 'n borsel. Toe sê ek vir hom Zunaid ons norag 'n

hairdryer en 'n blow borsel. Toe gee hy die geld toe vra hy wie gan saam van die meisies, toe sê ek

Geraldine moet saamgan. Toe dink ek net in my gedagte jy dink jy's deurmekaar met 'n stupid

mens, jy stuur nou die stupidste meisie saam met my. Ons het innie taxi geklim, op pad Shoprite toe

sy't yt die taxi geklim toe sê sy ons moet gat hallo sê vir hulle kinners. Toe sê ek nee gan, seil

solank aan, ek sal agterna kom. Toe ek om die draai is, toe kry ek kans om in die taxi te klim, toe ry

ek daarvandaan tot innie Wynberg, toe loep ek net 'n entjie tot innie Library. Toe hike ek vir my 'n

lift hystoe.

Jenny gets away

Die volgende Woensdagaand het ek beslyt om te probeer wegkom.

'n Witman in 'n bakkie stop toe en ek en die anner meisie, Zuleigah het toe tot byrrie bakkie geloep.

Zuleigah sê toe virrie witman is R160-00 vir twee en R80-00 vir een. Die man sê toe hy gan vir ons

altwee vat. Ek het eerste ingeklim en innie middel gesit en Zuleigah het byrrie deur se kante gesit.

Ek het niks gepraat nie, die man vra toe vir hoekom ek so stil is, ek sê toe dat ek maar altyd so stil

is. Toe ons by Zunaid se hys kom toe sal ek oplet dat nie die BMW offie rooi kar agter ons angery

hettie, want hulle was nog saam mettie anner meisies. Ek sê toe vir Zuleigah sy moet solank gaan

klop sodat ons kan inkom. Toe sy oppad voordeur toe is toe sê ek virrie witman hy moet ry. Die

96

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!