30.01.2014 Views

The trafficking of children for purposes of sexual exploitation

The trafficking of children for purposes of sexual exploitation

The trafficking of children for purposes of sexual exploitation

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

"Zunaid". Ek het, was die enigste een wattie Zunaid op my vingers gehadtit nie.

Uhh, Uhh, toe die dag, het ons bytekant gesit. Ons het ammal se hande soe deurgekyk. Toe maak

ek my hanne toe. Toe vra hulle hoekom maak ek my hanne toe, toe sê ek omdat ek nie die naam op

my hand het nie. Toe sê hulle nou jy 's nie een vannie girls nie. Jy's sommer danger sê hulle vir

my, toe lat ek daai meisie sommer vir my ytchap. – Chantal

5.3. Violence as a Method of Coercion

... toe begin hy oek vir my te slat, toe will ek hystoe gekommit, maar dit wassie moontlik gewiessie.

En somtyds sit 'n mens soe innie voorkamer, innie aanne in, dan moet jy nie opkyk nie, jy moet

grond toe kyk. Jy kan nie in sy mond dophou nie, want hy is baie jealous. Want jy sit net somtyds,

jy wiettie wanneer hy na jou toe kom nie, net onverwags dan kom hy na jou toe, dan slat hy vir jou

in die gesig in. Dan wiet jy nou van niks af nie. Want hoekom hy vat dit mos nou soe, jy het iets

verkeerd gedoen maar jy weet van niks af nie. Dan vat hy dit nou soe, jy het nou 'n fout gemaak,

dan kom slat hy vir jou, dan wassit nie eens soe gewiessie. Dan slat hy jou, of hy lat vir Faghme vir

jou slaan. Faghme het altyd vir my geslat tot oppie grond. Dan trap hy my kop oppie grond, al

tiennie tiles dan slat hy vir my. – Lorraine

5.4. Resistance and Punishment

Planning to escape

Innie tyd wat ek daar was het hulle my lelik aangerand, en geskop en getrap omdat hulle gehoor het

ek wil weg hardloep. It was die Saterdag dat hulle ons gekidnap het en die eerste Dinsdag toe moet

die twee sisters nou Laetitia en Antoinette innie hof voorgekom het vir 'n moordsaak. Nou Zulfa

het saam met hulle gegan. Toe hulle nou daar byrrie hof is toe vertel sy nou vir hulle twee dat ek en

Lucia het gesê dat ons gan wegharloep. Toe hulle nou die mirrag terugkom toe sê hulle vir Zunaid

en toe is hy nou baie kwaad. Hy sê toe vir een vannie guardjies wat daar was hy moet vir Lucia gan

haal daar waar sy nou innie kamer gelê en slaap het. Ek sit toe nou innie lounge in. Zunaid sê toe

nou vir Lucia sy moet nou oppie grond gan sit. Hy trap toe nou twee keer vir Lucia lat sy tienaan

die kassie val en hy sê toe vir haar dat sy moet innie middel vannie vloer gan sit. Sy het toe baie

hard begin huil. Zunaid sê toe vir haar dat sy moet ophou tjank sy's mos nou nie 'n baby nie en sy

moet haar klere yttrek. Sy trek toe maar haar klere yt, tot sy net in haar onnnerklere was. Een vannie

anner meisies, Nadine staan toe op en sê vir Lucia of sy dan nou nie gehoor het Zunaid het gesê sy

moet haar klere yttrek nie. Hulle het toe 'n koebers gan haal en vir haar gesê sy moet oppie koebers

gan lê, wat sy toe oek gedoen het. Hulle roep toe vir Igsaan en sê vir hom om daar by haar te gan

lê. Ons was nou omtrent so 17 mense innie lounge toe Igsaan vir Lucia verkrag het. Lucia was toe

maar net 14 jaar oud. Toe Igsaan nou klaar is met haar toe het 'n anner man wat hulle Eugene roep,

na my toe gekom en gesê dat ek moet die gedagte van wegharloep yt my kop yt kry. Hy vra toe vir

my of it dannie lekker daar by hulle issie, en ek sê toe maar ja it is lekker daar, want ek is toe nou

baie bang, na wat met Lucia gebeur het. Hy sê toe weer vir my ek moet gladdie daaraan dink om

weg te hardloeppie, want ons gan sommer nog baie lank daar by hulle bly. – Jenny

Challenging notions of "the family"

Nou sy het die kind, het sy weg van Zunaid kom vat. Die kind is byrrie hys, en hmm, hulle twee

skel al heel tyd innie hys al, skel hulle. En Zunaid beginne raak toe kwaad, en die girls sê vir

mekaar o jene sy gan pak kry. En sy hoor toe nie, en sy daar klap Zunaid haar, en begin om vir haar

te slat innie hys. Hy klap vir haar. Hy gooi vir haar oppie grond en soe bytekant. Zunaid trek vir

haar kaal yt, innie pad. En sy't oek niks pantie aan, niks bra aannie, moet sy yttrek. Hy laat haar

staan daar tiennie mier daar byrrie private (property). Hy lat haar eerste in gat daar byrrie private

property. Daar byrrie private property. Dan trap hy vir haar. Dan gooi hy vir haar met klippe. Dan

moet die guards haar met klippe gooi. Dan kom sy, dan moet sy yt kom, dan slat hulle ammal vir

haar man. Toe slat hy vir haar mette swiep en al die goette. Toe vat hy haar. Toe daai aand toe sê hy

vir my ja, jy, jy vanaand gan jy net soe pak kry sê hy vir my. Toe vat hy Ghairo se klere, toe gooi

hy'ret innie kar. Toes sy al seer geslat al. Toe gooi hy haar innie kar in. Toe sê hy vir haar gan, gat

93

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!