30.01.2014 Views

The trafficking of children for purposes of sexual exploitation

The trafficking of children for purposes of sexual exploitation

The trafficking of children for purposes of sexual exploitation

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ons gee vir hulle pak. – Belinda

5.9. Police Collusion

Die aand ek gan werk. Daai aand toe rob ons 'n man oppie pad, onsse selffe. Want ons is nog so

biesag om met hom te praat, om vir hom die pryse te gee, en al die goeters. Toe ruk Ilhaam die

phone, toe sit Ilhaam die phone in haar sak. Toe ry die man, en die geld oek. Toe ry die man, toe

kom die man trug. Toet ons klaar die phone en daai vir die guards gegee, wat vir ons dop hou. Toet

ons klaar vir hulle gegee.

Ja. Hulle staan mos tot ons klaar gewerkkit. Die mense wiet mossie hulle hou vir ons doppie. Dan

staan ons daar. Dan, dan gee onssit vir hulle. Toe kom die hele Boere. Toe vat hulle vir, vir Ilhaam.

toe vat hulle vir Nazlee. Wie was nog saam? En Antoinette of Laetitia was saam. Hulle drie het

innie van geklim, en die boere het gesê hulle ken vir hulle, want hulle is hmm ou skelms en al die

goeters. Hulle moet gan. Hulle klim innie van. Die guards phone vir Zunaid. Zunaid kom, en

Zunaid gan toe polisie stasie toe. Toet Zunaid net twee woorde gesê toes hulle alweer yt. En toe

kom hy maar net weer trug vir sy phone. Die aand toe kom hy na die hys toe, virrie phone. Toe

hmm moet hy betaal virrie phone. Toe, toe sê Ilhaam " no it's eight hundred rand." Toe sê hy: "no

four hundred." Toe sê, toe sê Ilhaam "no eight hundred." Toe moet hy eight hundred rand gee vir sy

phone. Okay. – Belinda

En ons het ouens gerob. Is miskien 'n client tel vir my op dan vat ek hom na die hys toe. Nou by die

hys, hy lê op ons maar hy doennie die besigheid nie, dan haal ons sy geld yt die sakke yt en so an.

Dan gee Zunaid die polisiebeamptes elk 'n vyftig rand. Dan sê die polisiebeamptes vir die kliënt nou

hy moet yrre afkom polisie stasie toe, daar 'n verklaring kom afgee. Hulle kan nou niks maak annie

saakie. – Chantal

5.11. Family Relationships

Toe lê, toe lê. En op 'n dag toe lê ek en Lorraine daar innie pad. Ons lê sommer daar innie pad,

mette 'n shorts aan oor onse koppe, en soe. En hoeveel kiste, twee kiste het daar gestaan. En ons het

gedrink, en gedrink en gedrink. Toe praat sy en ekke, hoe it mos nou gewiessit hier by ons man,

hier byrrie hys, man. It sal lekkere gewiessit man. Ons sal free gewiessit, en al die goed. Hey en

Tiffany, Lorraine se suster, hoor.

En Tiffany sê "Zunaid, Zunaid moet hoor watte goedte praat Belinda en Lorraine van hys toe gan en

al die goed. Zunaid gee net vir my en Lorraine soe 'n kyk. Ons lê nog daa. Ons wiet van niks af.

Zunaid ko daar ons jump op. Een hou tien die mond - Gwa, kop tiennie muur. Ek staan daar. Ek

staan daar. Ek staan soe. Hy slat vir haar mette biesemstok innie pad. Hy jaag haar mettie

biesemstok innie pad. En ek, en ek staan daar, en hy slat vir haar en vir my man. En hy sê ons wil

kom "en" hier innie Hanover Park man. En ek sê it issie man. Ons het maar net gesê hoe sallit

gewiessit by die hys sê ons vir hom. Hy sê ja, vat julle vir my virre 'p'. Slat hy vir ons.

Ekke, ek harloep toilet toe. Ek willie voor hom huilie. Ek harloep toilet toe. Ek sit en huil daar. Ek

huil. Ek dink jo, skree vir my ma nè. Okay my ma kan mos nou nie hoor nie, my ma issie daar nie.

Ek is innie toilet. Ek was my gesig. My lippe beginne dik staan, en my kop beginne pyn nè, soes hy

mos vir my geslattit tiennie muur, en ek staan daar. Ek kom weer yt.

Auntie Catherine sê nog vir my, Belinda moenie huilie man, is oraait. Sê sy vir my. En ek sê wag

man en moettie vir my sê alweer nie. Sê ek. Sy, ek gan in. Ek drink weer twee biere om my kopseer

weg te vat, en ek sit, en Tiffany gee vir my 'n snowball en ek roek. En agterna toes alles weer oraait.

Toe lag ek weer.

Toe sê Zunaid vir my is jy duidelik. Nee ek is duidelik. Die aand ek gan werk, weer gat werkkit, toe

hmm toet ek 'n dik lip.

Toe staan ek daar, en die Lanies vra vir my wiet dan vir jou geslat? En ek sê nee is oraait. Ek het

gebaklei. Die girls het getry om onsse plek te vat. Hulle wil hier ko staan. Is hulle dan mal. Dies

mos onsse plek, sê ekke virrie Lanie. - Belinda

5.12. Relationships with boys

95

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!