30.01.2014 Views

The trafficking of children for purposes of sexual exploitation

The trafficking of children for purposes of sexual exploitation

The trafficking of children for purposes of sexual exploitation

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

werk, sê hy vir haar. Toe moet sy gat werk. – Belinda

5.5. Committing Murder

Die, it was op 'n Saterdagaand, toet ons ammal beslyt ons will dans toe gan. Toe het Zunaid nou die

een boytjie, Cassiem. Toet Zunaid vir hom innie hys gelos mette gun. Nou hy verbryk oek daai

mandrax en drink oek op. Toe sal Zunaid sê as daar enige ouens kom soek, en hy't een keer gesê

hulle, hy issie hier nie, en hulle willie hoor nie, dan moet hy die wapen gebryk op daai mense. Toe

ons ry nou Athlone toe, toe kry ons nogge gevaar, ouens wat skiet oppie kar, toet hy nou gesê ons

moet plat ammal innie kar, toe skiet hy toe nou trug, en die boys wat agter ons ry, het oek trug

geskiet, toet die ouens net verby gery.

Toe ons trug kom toet hy gevra hmm, vir Cassiem waars die gun. Toe sê Cassiem die gun is innie

kas in toegeslyt. Ons gan, ons soek innie kas of die gun daarin is. Daar wassie 'n gun innie kassie.

Toe sê hy ons moet elkeen vir ons iets kry om die outjie mee te slaan. Okay ons het toe elkeen its

gekry, som vannie meisies het grawe gevat, en pikstele en harke. Ek het net die ligste ding gevat -

die stok gevat - en die besemstok en hom geslaan, yt die voorkamer innie badkamer. Die hele hys is

vol bloed; toe sê hy ons moet ophou is die boys se beurt nou. Die boys het toe vir hom geslaan met

die skerp voorwerpe waaarmee ons vir hom mee geslaannet. Agterna het hulle vir hom gevat yt die

kobys yt agter innie yart, sy twee vingers afgesny, en die drade soe bymekaar gemaak en hom soe

geshock. Hy't net aanhoudend gesê dat hy wiettie waars die gun nie, want hy't die gun verkoep.

Agterna het hy vermoed hy't die gun verkoep. Toe hy, sê maar hy was amper dood gewees, want toe

hy sê die boys moet hom ytbring toe kan hy nie asem haal nie. Toe wiet ek nie wat het hy gepraat

met die outjies daar bytte oppie stoeppie. Toe sê ekke, toe sê hulle, hulle moet hom wegvat, want

hy's al klaar dood al. Toe hoor ons net die swart Cortina trek weg. En ons hettie weer gehoor

daarvannie. – Chantal

5.8. Working

Nou die meisies bring die clients na die hys toe, dan vat hulle nou die mans na een vannie kamers

toe. En dan trek hulle byvoorbeeld die client se klere yt en sit dit nou langs die kooi neer. Nou, die

client wiet nou nie dat daar is nou nog 'n meisie onner die kooi nie. Sy het nou voorrie tyd onner die

kooi ingeklim. Sy haal nou sy wallet yt sy broeksak yt en haal die geld yt en sit dan weer die wallet

terug. Sommige kere het die meisies sex mettie clients en anner tye dan doen hulle anner goedte

mettie clients. Allie geld moet dan na Zunaid toe gan. – Jenny

Ek het hom innie kamer gevat. Ek het my ytgetrek. Nou ek verbrykkie cocaine nie. Toe sê hy ek

moet snif, en as ek nie gan snif nie dan gan hy nie biesagheid met my doennie. Toe was daar nog

niemand in die hys nie, Zunaid was noggie daar nie. Toet ek nou vinnig gesnif, voordat hulle nou

inkom en sien. Toe ek nou klaar gesnif het, toe lê ek op die kooi, besag om hom styf te maak en so

aan. Toe het ek nou geld yt sy wallet, ek het sy sakke leeg, leeg gemaak, net 'n tien rand gelos. Toe

ek die laaste twee honnerd rand ythaal, toe het hy vir my gehoor, en hy spring op, en hy gan vir sy

broek, en ek gryp sy broek yt sy hand yt, nou hy wil net yt gan. Nou die ouens kannie yt gannie,

unless die meisie sê nou hulle kan ytgan. Toe staan ek byrrie deur, en hy gooi my rond, en ons

baklei innie kamer in, en toe hy sy mes ythaal, en my toe steek, maar toe hardloep ek mos al om die

kooi met hom. Toe het hy my, toe sny hy my oor my vinger, dat maak dat my vinger is so vandag.

Toe sê ek, toe skree ek mos nou vir Zunaid, Zunaid hy't my gesteek, en hy'ttie note

gevattie. Agterna toe sal hy kom mettie gun en die ou nou hensop mettie gun. Toe vra hy wat het

hy gedoen. Toe sê ek hy't my gesteek. ... toe weet ek nie die ou het nog 'n vyfduisend rand in sy sak

nie. Toe sê hy die ou moet betaal vir my hand wat hy so gesteek het. – Chantal

But som vannie lanies het opgelet hmm, ons doennie regte werk met hulle nie. Dan hmm, dan vat,

gryp hulle, hulle. Nou voor hulle, hulle goed kan gryp, het ons alweer klaar hmm moet ons alweer

klaar hulle sakke nè ingegannit vir, vir die geldte, die ringe, die, die, die, die kettings wat hulle om

het. Ammal moes ons afgehaallit. En hmm, hulle kannie vir ons sê hulle gannit nie vir ons gee nie.

94

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!