01.05.2013 Views

22 April 2011 - Namaqualand Information

22 April 2011 - Namaqualand Information

22 April 2011 - Namaqualand Information

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

AfriForum bal vuis

vir Malema

AfriForum is gereed om die president

van die ANC-jeugliga, Julius Malema,

se sing van 'n "aanhitsende"

bevrydingslied in die konstitusionele

hof en selfs op internasionale forums

te beveg, het die organisasie Maandag

gesê.Die burgerregte-groep se

stelling kom nadat Malema Sondag by 'n mediakonferensie in Boksburg

gesê het hy is bereid om konstitusionele hof toe te gaan ―om die

revolusionêre bevrydingsliedere wat aan die land behoort, te beskerm‖.

AfriForum het verlede jaar ‘n tydelike interdik teen Malema verkry wat hom

verbied om ‘n lied met die woorde ―Dubul‘ ighunu‖ (skiet die Boer) te sing.

Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het gesê die organisasie ag

die saak so belangrik, dat geen koste ontsien sal word om Malema tot

orde te roep nie.

Hy het gesê dit is onverantwoordelik van Malema om slagspreuke soos

"skiet die boer" te verdedig gegewe die vlakke van gewelddadige misdaad

en moord in Suid-Afrika.

"Terwyl Malema sê die stellings moet nie letterlik interpreteer word nie,

word mense letterlik vermoor," het Kriel gesê.

Hy het gesê die organisasie gaan sy "Stop Malema"-veldtog voorsit om

soveel as moontlik mense te mobiliseer teen die jeugleier se verdelende

stellings.(Nuus24)

Block‟s case detracts from service delivery

The Democratic Alliance is disturbed that John Block‘s court case is not

only continuing to divert government‘s attention away from its core

business of service delivery but also that the abuse of the state‘s time

and money are enabling the ridiculous ―Hands off Block‖ campaign.

The DA is dumbfounded that there are MPL‘s who remain dead set on

supporting their executive colleague in court at the expense of meeting

their obligations. It is clear that government has lost sight of serving the

people and is instead serving the provincial ANC kingpin. The question

that must be asked regarding these benchwarmers is ―who do they

serve, the electorate or their masters within the ANC?‖

The DA hereby reiterates our call on Premier Hazel Jenkins to remove

Block from the executive council, as this will in turn remove the

expectations of the executive to do ―jury duty‖.

The crime of which Block has been accused relates directly to

defrauding the state of millions of rands. This is a very serious charge

against an ―MEC of Economic Affairs‖, and if proven true it means that

Block lined his own pockets at the expense of service delivery.

While the DA believes in the premise of ―innocent until proven guilty‖,

we must also guard against being naive and even foolish. As long as we

remain uncertain with regards to Block‘s involvement in corruption, he

unfortunately cannot be trusted to be the guardian of the province‘s

purse. Everything possible must therefore be done to ensure that the

province‘s finances, which up until today remain under his control, are

protected from potential abuse. We can only hope that Premier Hazel

Jenkins will finally stand up for the people of this province and do the

right thing. Andrew Louw, MPL DA Northern Cape: Leader

Waar is die beter lewe vir

almal? Terwyl vakante HOP huise in die Kuruman 12 omgewing

onwetlik beset en verniel word, het arm families wie naby dié

ontwikkeling bly, niks meer hoop vir ‗n beter lewe nie.

Dit was my tragiese bevinding gedurende ‗n kiesafdelingsbesoek aan

Magojaneng, ‗n dorpie omtrent sewe kilometers buite Kuruman

Vrydag, 25 Februarie 2011. Dit was tydens hierdie besoek wat ek

twee sukkelende vroue-geleide huishoudings ontmoet het, albei wie

geen keuse het as om hulle afgryslike omstandighede te aanvaar nie.

Gabontloge Foromane en haar babatjie woon in ‗n pondokkie met ‗n

tuisgemaakte puttoilet. Die sitplek is gevorm uit ‗n sementblok en die

omheining is dakloos en het oop kante. Dìt is ‗n struktuur wat uit

desperaatheid gebou was. Na jare se armoede, is daar geen hoop op

die horison vir hierdie weduwee en ma van een nie. Dit tenspyte van

beloftes dat sy teen September 2010 haar eie HOP huisie sou besit.

Martha Konate, haar drie kinders plus haar vier pleegkinders ken nie

eers die ―luuksheid‖ van ‗n onbedekde puttoilet nie. Hulle maak

gebruik van die bure se ablusie fasiliteite of hulle gebruik die

omliggende veld. Terselfdertyd moet hulle op ‗n daaglikse basis die

natuurlike elemente verduur aangesien hulle huis nie ‗n dak of

vensters het nie. Dit is die bitter omstandighede waaraan hulle

gewoond is onder ‗n ANC regering.

Mense mag dalk redeneer dat bogenoemde ablusie fasiliteit en die

daklose huis nie deur die staat gebou was nie en daarom het die staat

geen verantwoordelikheid in die verband nie. Dit mag dalk so wees,

maar wat dan van die onbenutte HOP huise wat net sowat vyf

kilometer daarvan af gebou is? Hoekom word mense verwaarloos en

geforseer om in onmenslike omstandighede te woon wanneer daar ‗n

oplossing nader is?

Dat die regering versuim het om die HOP huise in die Magojaneng

omgewing voldoende te gebruik is skandelik. Arrogansie van ANCbeheerde

munisipaliteite het nie net daartoe gelui dat die

omstandighede waarin ons benadeelde gemeenskappe bly, verder

agteruit gaan nie, maar dit kos die belastingbetaler ook geld. Die leë

HOP huise word verniel en dakke, vensterrame en selfs bakstene

word gesteel. Dit het tot gevolg dat die belastingbetaler op die ou end

weer die ontwikkeling sal moet befonds. Dit is ‗n totale mors van geld,

want die regering kon die situasie vermy het as hulle net die huise

klaar gebou het en aan die wettige begunstigdes wie se name al vir

jare op die waglys staan, oorhandig het.

DA raadslede in die Kuruman omgewing, insluitend Floris Byleveld,

het probeer om die munisipaliteit aan te spoor om aandag aan die

saak te gee, maar kortsigtigheid, swak beplanning sowel as ‗n tekort

aan visie van die ANC regeerde munisipaliteit het min gedoen om dié

saak op te los. Wat die DA dus wil weet is, as dít die sogenaamde

―beter lewe vir almal‖ is wat die staat aan ons mense belowe het,

hoekom sal ons dit wil hê?

Die DA sal ‗n parlementêre vraag in verband met bogenoemde

behuisingsprojek aan die LUR vir Koöperatiewe Regering, Kenneth

Mmoeimang, rig. Dit is hoogtyd dat iemand verandwoordelikheid

neem ten opsigte van ons swak munisipaliteite, want blykbaar kan hul

nie op hul eie byhou nie. (ANDREW LOUW, LPW DA NOORD-KAAP: LEIER )

JEUGDIGES BRON TOT KOMMER

Springbok Misdaadvoorkomings Eenheid het inligting opgevolg en alle

gesteelde goedere ter waarde van R 16 150-00 teruggevind.

Vyf (5) jeugdiges meestal afkomstig van Bergsig was vir ondervraging

ingebring. Al vyf (5), wie se ouderdomme wissel van 15 jaar tot 17

jaar, se betrokkenheid was bevestig en hulle sal op Woensdag,

2011-03-16 in die landdroshof te Springbok verskyn op diefstal

verwante klagtes.

Al vyf (5) is in die sorg van hul ouers, of voogdes vrygelaat. Kolonel

Bock, Stasie Bevelvoerder, bedank die lede betrokke met die

terugvind van die gesteelde eiendom en oplos van die sake. Speur/

Konstabel (v) Du Plessis van Springbok Speurtak ondersoek die

aangeleenthede.

12

Plenty of people miss their share of happiness,

not because they never found it,

but because they didn't stop to enjoy it.

11

12

13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!