01.05.2013 Views

22 April 2011 - Namaqualand Information

22 April 2011 - Namaqualand Information

22 April 2011 - Namaqualand Information

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Geestesgesondheid bekommernisse

steek weer kop uit

Die Demokratiese Alliansie doen ‗n beroep vir ‗n toegewyde begroting

vir geestesgesondheid. Ons wil ook ons opregte simpatie aan die

gemeenskap van Platfontein en die familie van die oorlede Mr. Jolie

Mangundu, uitspreek. Mr Mangundu was glo ‗n geestelike onstabiele

man wie klaarblyklik sy ma en tante op Platfontein buite Kimberley

vermoor het.

Dit is ironies dat van die geld wat die Noord-Kaap aan die Nasionale

Tesourie moes oorgee, is as gevolg van die provinsie se

onbevoegdheid om die geld op projekte soos die voltooiíng van die

nuwe geestegesonheidshospitaal in Kimberley te bestee. Dit is verder

tragies dat, al het Mr Mangundu en sy familie hulp vir sy toestand

gesoek, hy klaarblyklik in die tronk sou beland het omdat die Noord-

Kaap tot nou toe van geen fasiliteite vir die aanhouding van

Staatspasiënte beskik nie.

Die DA het hierdie saak op verskeie geleenthede aan die lig gebring

asook aan die Kommissie vir Mense Regte gerapporteer. Ons is bly

dat ‗n 12-bed forensiese afdeling vir Staatspasiënte by die Wes-Einde

Hospitaal opgeknap word en dat dit in die eerste kwartaal van die

nuwe finansiële jaar operasioneel sal wees en dus geskik vir die

toelating van Staatspasiënte behoort te wees. Dit is in lyn met die Wet

op Geestelike Sorg asook die menslike regte voorwaardes in die

Grondwet.

Al is dit ‗n tree in die regte rigting, moet baie meer gedoen word om

ondersteuningsdienste aan mense soos Mr Mangundu en sy familie te

verleen. Geestegesondheid benodig ‗n toegewyde begroting. Die

departement vaar swak ten opsigte van gesondheids informasie, wat

dit onmoontlik maak om te beplan, monitor en evalueer. Die

“organogram” ten opsigte van geestesgesondheid moet herwerk word

volgens die behoeftes. ‗n Werwing, inhouding en aansporings strategie

moet geïmplementeer word, so nie moet die lewensvatbaarheid van

privaat publieke vennootskappe heroorweeg word om seker te maak

dat benodigde vaardighede verkry word. Aptekers op distriks vlak wie

oor die nodige tegnologie en informasie beskik is van kritiese belang

om die gereelde verskaffing van medikasie te voorsien. Tans het dié

departemement nie ‗n kontrakbestuur sisteem in plek nie en regtelike

denste is nie beskikbaar om volhoubaarheid aan kontrake en diens

ooreenkomste te verseker nie. Totdat dìt ‗n prioriteit word, sal ons nie

verbaas wees as die drama van die onvoltooide geestesgesondheid

hospitaal in Kimberley herhaal word nie.

Die saak van Mr Mangundu is ‗n verregaande voorbeeld, maar

beklemtoon wel wat kan gebeur as geestegesondheid gemarginaliseer

word. Geen familie en geen individu verdien om so ‗n pynlike lewe te

lei nie. KAREN DE KOCK, LPW DA NOORD-KAAP: GESONDHEID

N 7 NASIONALE PAD EIS NOG „N LEWE

Op Maandag, 2011-03-28 omstreeks 14:00 was twee manspersone en

‗n vrou op die N 7 Nasionale pad regoor die industriële gebied

onderweg in die rigting na Okiep. Die vrou het na wat beweer word die

oorledene, James Joseph 30 jaar oud van Steinkopf, probeer keer toe

hy die pad wou oorsteek terwyl daar ‗n voertuig aangekom het. Die

manspersoon sou homself losruk en voor ‗n aankomende voertuig, ‗n

silverkleurige Audi beland. Die oorledene het op die toneel aan sy

beserings beswyk. ‗n Nadoodse ondersoek sal op 2011-03-29

plaasvind. ‗n Saak van Strafbare Manslag word deur Springbok Polisie

ondersoek en Speur Konstabel (v) Landdrew is die

ondersoekbeampte.

1/90 15

Tops –Springbok,

het 1ste prys gewen vir die "Rise to the Top" kompetisie vir 'n

area wat die Weskaap, Noorkaap en Namibië insluit. Daar is op

die oomblik 90 Tops winkels in die area.

Hoe hulle op die wenner beslut het, sluit van die volgende

kriteria in:

Winkel standaarde vraelys, wat bestaan uit :

Winkel-butekant, -binnekant, -Yskaste, -vloer

Winkel ondersteuning van-, promosies,

Uitstallings, rak pak standaarde, prys kaarte.

Tops "Exclusive" Lyne

Winkel Groei

Voldoen aan ander Tops vereistes

In kort oor Spar

Hier het ons die 4de prys gewen in die "Ladder of Success" –

kompetisie, wat die selfde area dek as die Tops kompetisie.Die

enigste verskil is, daar is 155 winkels wat hieraan deelneem.

Winkel standaarde vraelys, wat bestaan uit Winkel-

buitekant,

-binnekant, -Yskaste, -vloer

Winkel ondersteuning van-, promosies, uitstallings, rak

pak

standaarde, prys kaarte.

Moet die begroting maak wat Spar DC aan ons stel

Moet ten minste 2 area vergaderings en lede

vergadering

bywoon.

Moet 'n sekere% van 'n aankope by Spar, of gelyste

verskaffers aankoop.

Bo 80% vir die higiëne audit kry.

Graag wil ons al ons klante bedank vir hul ondersteuning en

ons hoop, dat ons in 2011 nog 'n beter inkopie ervaring aan

almal sal bied.

Distribution

INTERRUPTION OF ELECTRICITY SUPPLY

ONDERBREKING VAN ELEKTRISITEITSTOEVOER

KLEINZEE, KOMAGGAS, KOINGNAAS, HONDEKLIPBAAI MUISVLAKTE,

PORT NOLLOTH, LEKKERSING, EKSTEENFONTEIN, SIZAMILE

SUNDAY, 03 APRIL 2011 /SONDAG, 03 APRIL 2011

ENQUIRIES: NAVRAE:

Contact Centre: 086 003 7566 / Kontaksentrum: 086 003 7566

Die elektrisiteitstoevoer na bogenoemde voorsienings areas sal op

Sondag, 03 April 2011, vanaf 07:15 tot 12:00 afgeskakel word.

Eskom tegnici sal noodsaaklike instandhoudingswerk tot die

transmissie network in die area verrig. Eskom vra om verskoning vir

die ongerief en sal strewe om die toevoer so gou moontlik te herstel.

Klante word gewaarsku om tydens die volle duur van die onderbreking

alle elektriese toerusting as lewendig te beskou.

The electricity supply to abovementioned supply areas will be

interrupted on Sunday, 03 April 2011, from 07:15 to 12:00.

Eskom technicians will carry out essential maintenance to the

transmission network in the area.Eskom apologises for any

inconvenience caused and will endeavour to restore the supply as

soon as possible.

Customers are warned to treat all electrical installations as live for the

full duration of the interruption.

15

15

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!