02.05.2013 Views

Gepubliseer op - AH Bogaards

Gepubliseer op - AH Bogaards

Gepubliseer op - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Voortgang wees

God het sy hand op gelowiges gelê en hulle so deur die werking van sy Gees in sy roeping

laat deel (3:1). Nou kom die skrywer terug op die deel hê aan of deelgenootskap in Christus

(3:14). Hulle is in Christus ingelyf. (Let op verwisseling van ons — 3:1, 14 en julle — 3:12, by

vermaning.) Met Christus deel Christene in die rykdomme van God se genade en van sy

koninkryk.

Dan is daar weer die as of wanneer. Dit sê nie: ons sal later aan die einde Christus verkry

nie — want dit stel die verlossing afhanklik van mensewerk. Maar dit dui aan hoe ons moet

aanhou en hoe ware deelgenote van Christus herken kan word. Maar die mens het die

roeping om die begin(sel) op te pas en te versorg — dat dit leef en groei, dat die geloof

steeds meer gevolge kan hê en toeneem (12:1, 12 —15). 'n Saadjie wat ontkiem het en net

klein bly, is mos siek. Die geloofsplant moet groei — soos 'n loot op die stam blare en vrugte

voortbring.

Calvyn beduie al van mense wat sê: Wat kan die mens nog meer wens as hy Christus

gevind het? Maar as jy die Evangelie aangeneem het, het jy nog nie die hoogste spits bereik

nie.

Groot struikelblok

Die saak word duidelik by die lesers tuisgebring deur weer op die Israeliete in die woestyn

terug te gryp (kyk 3:7, 8 en 15). Die skrywer stel vrae om die aandag te lei:

3:16 — Wie het gehoor?

3:17 — Op wie was God vertoornd?

3:18 — Aan wie het Hy gesweer?

Hierby weet ons dat dit heenwys na die ongehoorsame volk wat ten spyte van God se

wonderdade en sy beloftes nie geglo het Hy sal hulle in Kanaän inlei nie. Daarom het almal

bo 20 jaar — of wat al kon oordeel — gesterf (Nm. 14:29). Die almal (3:16) word nader

aangedui as: hulle wat gesondig het (3:17) en wat ongehoorsaam was (3:18). Daarmee was

Kaleb en Josua uitgesluit.

Die betekenis van alles trek saam in die aanduiding dat ongeloof (3:19) wesenlik die groot

struikelblok was. Hierdie woord staan heel laaste in die hoofstuk, om as't ware alle aandag

daarop te laat toespits. Die bedoeling is duidelik: Om nou van Christus weg te draai, is

natuurlik ook en juis ongeloof. Toe het dit nog om 'n aardse land gegaan, maar nou om 'n

ewige erfenis.

Wie in die geloof staan, mag nooit verslap nie.

16

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!