02.05.2013 Views

Gepubliseer op - AH Bogaards

Gepubliseer op - AH Bogaards

Gepubliseer op - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Voorwoord

DIE rykdom van die Skrif kom daarvandaan dat dit die Woord van God is. Dit is openbaring

van die God wat self groot en heerlik is, terwyl sy werke, veral sy genade, omvattend en

veelkleurig is. Om dié rede kan ons maar altyd weer die Bybel lees en steeds dinge vind wat

nuut en wonderlik is. Geen mens sal tewens die volle diepte daarvan kan uitput nie.

Bybelstudie is 'n saak wat in ons tyd steeds meer belangstelling trek. Moontlik omdat kennis

van die Skrif nie meer so gemeengoed is nie. Ook wel omdat tydsomstandighede mense

daartoe dring om dieper in te grawe in wat God gegee het. Daarom reken ons om in hierdie

behoefte te voorsien en hopelik meerdere in die rigting te beweeg.

Kennis van wat God geopenbaar het, is tog 'n onontbeerlike deel van die ware geloof. Die

bedoeling is om studie in die Skrif self te stimuleer, ook gedagtig aan die waarheid: hoe

meer jy oor die Bybel lees, hoe meer lees jy in die Bybel. En dit wil Skrifstudie wees, waarby

lesers moet saamwerk: lees wat hier staan en die Bybel daarlangs te gebruik. Om eie

Skrifkennis op te bou en geestelik verryk te word, desnoods in verdere bespreking in die

gesin of 'n ander kring.

Ons handhaaf onverkort dat die Bybel God se Woord is. Maar gee ook aandag aan die

skrywers en hulle omstandighede.

2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!