02.05.2013 Views

Gepubliseer op - AH Bogaards

Gepubliseer op - AH Bogaards

Gepubliseer op - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

steeds meer gesien wat die Middelaarswerk inhou en wat die volle prys van

gehoorsaamheid was. Soos wat Jesus opgestaan het maar ook opgewek is (Lk. 24:6; Hd.

2:24), word nou ook gesê dat Hy volmaak is of heeltemal tot sy doel gebring is (15:9; kyk 2:

10).

Aan Hom moet gehoorsaamheid betoon word en dit is die voorwaarde om saligheid by

Jesus te verkry. Hy was gehoorsaam tot die ergste einde en sy volgelinge moet bereid wees

om ook dié pad in die geloof af te loop (Mt. 16:24e.v.).

Kind of volwassene?

Die herhaling van die priesterskap volgens Melgisedek (5:6, 10) wys op die unieke en

voortreflike van Jesus se ewige priesterskap, wat nie net tot sy aardse lewe (5:7) beperk is

nie. Daaroor wil die skrywer uitwei, maar vooraf is eers 'n aanspraak tot en vermaning van

sy lesers nodig (5:11). Sommige verklaarders laat 'n hele nuwe deel van Hebreërs met

hierdie vers begin.

Hy stuit daarby op 'n probleem. Nie dat die saak self so moeilik is nie. Wel omdat daar fout

by die lesers is — en onthou hulle loop gevaar om terug te val in Judaïsme, wat tot hulle trae

begripsvermoë (kyk 2 Kor. 3:13 — 16) kan bydra.

Hierdie Hebreërs was al 'n rukkie in die Christelike geloof (5:12). Daarom behoort hulle

geestelike lewe al op 'n gevorderde peil te wees (12:4). Dit is dan soos volwasse mense wat

al vaste kos kan inneem en verteer. Intussen het hulle nié in hulle geestelike lewe gegroei

nie: hulle is nog soos klein kindertjies wat net van melk moet lewe. Die Christelike godsdiens

kan deur die eenvoudigste, soos 'n kind, gevat en waardeer word. Tog is sy omvang en

diepte ook so dat dit tyd kos om alles te gryp. Altyd moet die geloofsake nog kinderlik

aanvaar word, maar daar moet groei en sterkerwording in die geloof wees. (Dink maar aan

mense wat telkemale sê die dominee het te hoog of te diep gepreek. Of wat hulle nie wil

inspan om ietwat moeiliker leesstof te begryp nie. Vir hulle moet alles altyd

doodvereenvoudig word.) Begrip van die Christelike godsdiens kom deur daarmee besig te

wees, daarin te oefen en op die beginsels uit te bou.

22

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!