02.05.2013 Views

Gepubliseer op - AH Bogaards

Gepubliseer op - AH Bogaards

Gepubliseer op - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

hemelse Jerusalem, engele, verlostes van eeue (feestelike vergadering, geeste van

volmaakte regverdiges) en God, die Regter (of die Regter wat God is). Die groot

teenstelling hierby is:

... Sinai — God het verskrikkend opgetree.

... Sion — God openbaar Hom genadiglik.

Verder het Abel se bloed om vergelding oor die sonde van sy broer geroep, maar Jesus se

bloed is tot versoening oor die wat glo.

Die aardse Sion word ook oortref deur die heerlikheid van die hemelse — wat van die

lewende God is (teenoor dooie afgode).

Israel het, verskrik deur God se verskyning en strengheid, die afstand verkies. Nou word die

Hebreërs gewaarsku: hulle het gekom by die nuwe Jerusalem en moet God nie afwys nie

(12:25). Dit gebeur as die gawe van Christus nie aanvaar word nie. Deur Christus spreek

God uit die hemele en met hemelse volheid. Israel was steeds hardkoppig en sondig en wou

nie na God luister nie. Nou is dit nog genadetyd deurdat God nuut begin het en oorvloedig in

Christus gee. Hoeveel erger is dit nie om Hom af te wys en sy gemeente te verlaat nie!

Nog 'n skudding

Israel sal nooit vergeet wat by Sinai gebeur het nie. Selfs vandag nog is die Jode druk

doenig met die Tora of Wet. Daarby het God sy mag en heerlikheid laat sien (Ex. 24:10) en

sy gedugte stem laat hoor (12:26). Vanaf Sinai spring die skrywer as 't ware bo-oor die

eerste koms van Christus heen na sy wederkoms. God het die aarde laat skud; veel meer

sal aarde én hemel by die wederkoms aan die bewe gaan. Hoeveel te meer dan nie die klein

mensies op aarde nie?

Ons moet daarop let dat by Jesus se opstanding het die aarde ook geskud en die wagte was

verskrik (Mt. 28). Hoeveel te meer sal mense nie vrees nie as Christus in sy heerlikheid

terugkom — om alles wat sondig is weg te brand en die tydelike om te sit in wat bly (12:26,

27)? Die derde keer in hierdie hoofstuk staan dan Daarom — asof die skrywer wil sê:

Verstaan tog ! Hoor tog!

Die Christene van toe én van alle eeue het 'n onwankelbare koninkryk ontvang (28). Weer

God wat gee, uit genade. Waarom sou die Hebreërs of ons op 'n afgewerkte of vervulde ou

bedeling en pogings tot self-verlossing terugval? Gepas is dus om na God se stem in die

woorde en dade van Jesus Christus te luister — en dankbaar te wees. Ook om God met

eerbied en vrees te dien.

Nooit mag ons egter die fout maak om God as vanselfsprekend of as op óns vlak te aanvaar

nie. God is en bly 'n verterende vuur (12:29; Dt. 4:24; 9:3; Jes. 4:4; 10: 17; 30:33; 33:14).

Daarom mag ons met God of sy Christus nooit gemeensaam word of omgaan nie (bv. Liewe

Here of Vriendelike Jesus). God het in Christus naby ons gekom, maar Hy is en bly God. Sy

heiligheid word in sy genade geopenbaar, anders brand dit teen die sonde. Hoe wonderlik

dat ons dié God mag dien!

46

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!