02.05.2013 Views

Gepubliseer op - AH Bogaards

Gepubliseer op - AH Bogaards

Gepubliseer op - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Oog op die toekoms

Die Christene (aan wie Hebreërs gerig is) het al 'n hele geskiedenis deurloop. Hulle het die

lig van die Evangelie ontvang (10:32) en dit het probleme meegebring

Sommige is gesmaad en verdruk (10:33, 34); daar was lyde en miskien selfs dood onder

hulle. Die skouspel is in Grieks teater (in en aan hulle kon hierdie dinge gesien word).

Andere het hulle nie om eie behoud of gerief van die verdruktes teruggehou nie, al sou dit 'n

risiko vir hulleself ingehou het.

Die wegneem van aardse of tydelike sekerheid het hulle egter nie gehinder nie. Michel sê

pragtig: Hulle het geweet lyde is genade en uit hierdie genade kom vreugde (kyk Lk. 6:23;

Jk. 1:2).

Die krag van die geloof en eerste liefde moet hulle bly onthou, omdat dit deur moeilike tye

kan dra. Die vrymoedigheid (10:35) is nou meer moed, dit wat subjektief in die mens is.

Hulle moet dus in teenslae en ontmoediging vasbyt (Hd. 4:13). Al verdien die mens niks voor

God nie, is daar tog 'n beloning uit genade. Nooit mag 'n gelowige die vasklou aan God

prysgee nie, want dit dra deur lewe en dood. En God sal self sy beloftes waarmaak (10:36).

Die Christen moet nie soek om 'n makliker pad as Jesus Christus te loop nie.

Dan word die wederkoms van Christus self weer as troos voorgehou (10:37). Weer word na

die Ou Testament vir bevestiging teruggegryp — uit Habakuk 2 (kyk Rm. 1:17) en uit Jesaja

26:20. Met 'n effens ander aksent uit die Septuagint lê die klem op die Messias — en hier

duidelik op sy tweede koms. Hy is nog nie daar nie en gelowiges moet dus wag en hoop en

glo. Die waarskuwing is om nie aan die kring van die Christelike gemeente te onttrek nie,

want op dié afdraaipad wag die oordeel. Wie glo en hoop, sal die lewe sien. En hier lê weer

'n vastrapplek vir die volgende gedeelte: die loflied op die geloof (Hebr. 11).

40

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!