12.07.2015 Views

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Akkommodering van Gehoor en Konteksbehoeftes in Mondelinge <strong>Kommunikasie</strong>Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheid No: 896810Voltooi asseblief aktiwiteit 1:<strong>Kommunikasie</strong> in klein groepiesVir hierdie aktiwiteit benodig jy `n pen, papier en `n stophorlosieKom bymekaar in groepies van ongeveer ses mense – jou fassiliteerder mag jou in `nbepaalde groep plaas.Verbeel jou jy moet `n besluit maak wat die hele groep gaan beïnvloed. Stel jou voorjulle moet besluit oor die Aanleg se volgende produksie taak.1. Stel `n Agenda of `n lys van sake saam wat by die vergadering bespreek moetword.2. Gee verskillende rolle aan die verskillende lede van die groep: - byvoorbeeld `nsekretaris moet die notules neem van die sake wat bespreek word, nog `n persoonmoet tussenbeide tree as die bespreking te heftig raak – hy of sy moet die rol speel van`n tussenganger of arbiter (soos `n skeidsregter).Jy moet `n leier aanstel en die verskillende sake na hom of haar verwys. Jy kan ook `ntydhouer aanstel wat elke persoon net `n bepaalde tyd toelaat om te praat. Dietydhouer se rol is om toe te sien dat daar by die tyd gehou word. Jy kan self dieverskillende rolle wat jy aan persone wil toewys uitdink.3. Begin nou met die vergadering en soos die vergadering vorder dink aan dievolgende sake: -• Wat is die doel van die groep?• Wat is die agenda (lys van sake wat gedek moet word) van die groep?• Hoe het die groep gevorder?• Watter ontwikkelings het plaasgevind tydens die byeenkoms van die groep?• Het die groep sy fokus behou of het die lede afgedwaal van die sake wat bespreekmoet word?• Was daar goeie terugvoer aan die lede van die groep?• Het die groep suksesvol tot `n konklusie (besluit) gekom?• Het al die lede aan die einde van die vergadering gevoel dat hulle `n bydraegelewer het aan die besluite wat geneem is? (Was daar `n gevoel vaneienaarskap by die lede van die groep?)• Hoe effektief het almal gekommunikeer?• Hoe kan die kommunikasie meer effektief gemaak word?4. Bestudeer jou antwoorde en konsentreer spesifiek op hoe kommunikasie meereffektief gemaak kan word.Die volgende keer wat jy deel is van `n groep in `n werk of studie geleentheid,bestudeer die groepsdinamika deur van bogenoemde kriteria gebruik te maak. Tekenjou bevindinge aan.As jy uitvind dat die groep nie fokus kon behou nie; dat daar nie tot `n geslaagdekonklusie gekom is nie; dat die lede van die groep nie eienaarskap vir die besluiteaanvaar het nie of dat die kommunikasie nie suksesvol was nie; moet jy `n lys vanvoorstelle maak hoe om die foute reg te stel. Identifiseer die maniere waarop jy diesituasie kon verbeter met duideliker en meer effektiewe kommunikasie.1.4 Onderhoude en onderhoud tegniekeOnderhoudsituasieOns het na groep situasies gekyk in detail. Nou gaan ons kyk na effektiewekommunikasie in `n onderhoud situasie.`n Onderhoud kan beskryf word as `n spesifieke tipe van interpersoonlikekommunikasie. Die woord “inter” beteken onderling. Daar is oor die algemeen tweeVersion: 01 Version Date: July 2006

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!