12.07.2015 Views

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Akkommodering van Gehoor en Konteksbehoeftes in Mondelinge <strong>Kommunikasie</strong>Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheid No: 896827Leer TaakMaak hierdie aktiwiteit op jou eie klaar.• Dink aan twee voorbeelde waar jy jou emosies nie wil wys nie enjou gesigsuitdrukking moet beheer.• Dink aan twee voorbeelde waar jy met jou gesigsuitdrukking `nander emosie wil wys as wat jy werklik voel.Voorbeelde van Nieverbale <strong>Kommunikasie</strong>Kyk na die voorbeelde hieronderSommige voorbeelde waar jy gevoelens wil wegsteek:● Wanneer jy verveeld raak in `n vergadering maar jy moet lyk asof jybelangstel en aadag gee;● Wanneer jy geïrriteerd is met iemand se houding maar die konteksvereis dat jy `n vriendelike positiewe reaksie wys;● Wanneer jy vind dat iemand iets gesê het wat jy amusant (snaaks)vind maar jy moet in jou gesigsuitdrukking wys dat jy hulle ernstigopneem, ens.Onthou jy kan aan nog voorbeelde dink wat nie hier gelys is nie maarnog steeds korrek is.Hoe verseker ons dat ons gesigsuitdrukkings toepaslik is vir die konteks waarin onsmoet optree? Ons moet sensitief wees vir konteks as ons die regte gesigsuitdrukkingvir die omstandighede wil oordra. Dit sal byvoorbeeld baie ontoepaslik wees om blyte lyk op `n begrafnis. Dit sal ook onaanvaarbaar wees as ons `n werker seantwoorde op ons vrae amusant vind; dit is ontoepaslik as ons vreudge toonwanneer `n kollega seerkry. Wees altyd bedag op die konteks waarbinne jybeweeg.Die onderwerp wat aangebied word bepaal ook die toepaslikheid van onsgesigsuitdrukkings. As ons van die effek van VIGS praat in `n plattelandse area is ditontoepaslik om `n ge-amuseerde gesigsuitdrukking te hê. As ons `n ooreenkomstussen twee kollegas moet bewerkstellig is dit ook ontoepaslik om woede ofaggressie te wys.Leer TaakPlaas die regte gesigsuitdrukking by die regte emosie:-• verveling kopskud, frons• betrokkenheid gaap, geen oogkontak• meningsverkil kopknik, glimlag• begrip/instemming goeie oogkontak• verveling• betrokkenheid• meningsverskil• begrip/instemmingVersion: 01 Version Date: July 2006

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!