12.07.2015 Views

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Akkommodering van Gehoor en Konteksbehoeftes in Mondelinge <strong>Kommunikasie</strong>Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheid No: 89684912. Wat bedoel ons as ons praat van tempo metverwysing na mondelinge kommunikasie?13. Definïeer lyftaal in jou eie woorde.14. Watter wenke, i.t.v. lyftaal, sal jou daarop bedagmaak dat die gehoor belangstelling verloor het?15. Hoekom is die toewysing van tyd so belangrikwanneer jy `n mondelinge kommunikasiebeplan?16. Watter drie dinge moet jy ingedagte hou as jy`n inligtingstuk beplan?17. Hoekom is dit so belangrik om seker te maak datjou toerusting in goeie werkende orde is as jyvisuele hulpmiddels gebruik?18. Verduidelik waarom herbewoording so `nbelangrike strategie is om kontinuïteit eninteraksie te verseker.19. Definieer wat is `n feit.20. Definieer mening.21. Waarom is dit belangrik om te onderskei tussenfeite en menings?22. Hoekom is dit belangrik om na die weglatingvan feite op te let en aan te spreek?23. Wat verstaan jy onder die term manipulasie vantaal?24. Gee twee voorbeelde van toon.25. Gee twee voorbeelde van taalstyl.26. Wat verstaan jy onder standpunt?27. Hoe kan wat oorgedra word verdraai word deurweglating van feite?28. Hoe kan wat oorgedra word verdraai word deurdie deurgee van selektiewe feite?Version: 01 Version Date: July 2006

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!