12.07.2015 Views

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Akkommodering van Gehoor en Konteksbehoeftes in Mondelinge <strong>Kommunikasie</strong>Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheid No: 896841in Suid Afrika. Omstandighede was haglik,die dieet was beperk, higiëneis nagelaat, daar was `n tekort aan gesondheidshulpbronne, en baiemense is dood. Dit het gelei tot bitterheid aan die kant van die Boereteenoor die Britte. Daar was ook konsentrasie kampe vir swartmense.”Onthou dat enige vrae wat vir jou meer inligting oor die rol vanswartmense in die Anglo-Boereoorlog sal laat kry is toepaslik. Maakseker dat jou vrae toepaslike is deur te toets of die antwoorde totgroter begrip sal lei en minder manipulasie.Soms word ons onvolledige feite gee en word informasie weggelaat sodat ons geleiword tot die verkeerde mening oor iets. Dit is baie keer so in `n sogenaamdeobjektiewe feitelike verslag. As ons bv. hoor van navorsing wat gedoen is om iets tebewys moet ons vra op wie is die navorsing gedoen, waar is dit gedoen, hoevergelyk dit met ander soortgelyke navorsing ens. Alleenlik dan kan ons `n meningdaaroor vorm.Leer TaakKyk na hierdie voorbeeld van `n bemarkingsveldtog waar sekere feiteuitgelaat is. Dink oor die vrae wat jy kan vra om die hele prentjie te kryof ten minste `n meer volledig een."Navorsing het getoon dat jong boere meer eiendomsversekering wilhê en die meeste is bereid om baie daarvoor te betaal."Onthou dat enige vrae wat jou kan lei tot meer antwoorde ooreiendomsversekering vir jong boere is toepaslik. Maak seker dat jy dieregte vrae vra deur te toets of die antwoorde jou meer inligting oor dieonderwerp sal verskaf. Groter begrip sal beteken dat `n mens mindervatbaar is vir die manipulasie van “feite” waar `n klomp informasieuitgelaat word.Daar is baie gevalle in politieke toesprake, nuus verslaggewing en advertensies waarbelangrike informasie weggelaat word.Voltooi asseblief aktiwiteit 10:Weglating van informasie (Indiwidueel)My Notas …1. Luister na drie advertiensie op die radio en TV.Maak notas van die informasie wat in die advertensie geggee word.. . . . . . . . . . . . . . . . Maak . . . . . nou . . . . `n . . lys . . . van . . . die . . . ander . . . . . informasie . . . . . . . . . wat . . . . jy . . nodig . . . . . het . . . om . . . te . . weet . . . . sodat . . . . . jy . . . . .. . . . . . . . . . . . . . . . kan . . . . verseker . . . . . . . dat . . . jy . . nie . . . deur . . . . die . . . adverteerders . . . . . . . . . . . . gemanipuleer . . . . . . . . . . . word . . . . .. nie. . . . . . . . . . . . . .Dink vrae uit wat sal verseker dat jou antwoorde die weggelate informasie bevat.. . . . . . . . . . . . . 2. . . . . Neem . . . . . `n . . radio . . . . . nuusverslag . . . . . . . . . . op, . . . of . . maak . . . . . `n . . . video . . . . van . . . . `n . . . TV . . . nuusverslag. . . . . . . . . . . . Luister . . . . . ....................................................................................daarna met aandag. Kies `n voorbeeld wat vir jou lyk na `n verslag waar daarbaie informasie weggelaat is. Stel `n lys van vrae op wat aan jou die antwoordesal verskaf vir die weggelate informasie.3. As jy die geleentheid kry, gaan na `n politieke praatjie en luister na die sprekers.Maak `n nota van die informasie wat jy dink is uitgelaat. Stel vrae op wat aan joudie antwoorde op die weggelate informasie sal gee.Oorredende taal kenmerkeTeen hierdie tyd moet jy al `n goeie idee hê hoe oorredend taal kan wees en hoesprekers (en skrywers) die gehoor kan manipuleer om sekere dinge te glo. Ons gaandrie elemente kyk wat in die besonder `n effek het op die gehoor se interpretasievan mondelinge tekste.Version: 01 Version Date: July 2006

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!