12.07.2015 Views

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Akkommodering van Gehoor en Konteksbehoeftes in Mondelinge <strong>Kommunikasie</strong>Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheid No: 896830Die inleiding is atyd baie belangrik want dit is hoe jy die gehoor se aandag van diebegin af vasvang. `n Vervelige inleiding sal dadelik die gehoor belangstelling laatverloor en hulle aandag aflei. Jy moet kortliks die doel van jou toespraak aan hulleverduidelik en waarom jy dit as belangrik beskou. Jy mag gebruik maak van `namusante aanhaling om die gehoor op hulle gemak te stel. Jy kan `n buitengewooninteressante voorbeeld gebruik om dadelik almal se aandag te trek.Watter van hierdie voorbeelde dink jy sal die mees effektiewe inleiding wees?• Voorbeeld 1: Verkragting is `n slegte ding. Dit is besig om toe te neem in SuidAfrika. Mense wat verkrag kry `n lewenslange vonnis.• Voorbeeld 2: Dames en here, in die tyd wat dit my gaan neem om hierdieonderwerp onder u aandag te bring sal daar al reeds nog 5 vroue en kindersverkrag wees. Dink daaraan. Dit is die skokkende omvang van die probleem watons almal in die gesig staar in Suid Afrika.Liggaam of hoofdeelDie liggaam of hoofdeel van die aanbieding moet in detail gedoen word. Jy moetbeplan in terme van paragrawe, waarvan elke paragraaf `n hoofgedagte bevat of `nstel feite. Jy moet seker maak dat daar `n logiese verband is tussen die idees wat jywil oordra.Watter van hierdie twee voorbeelde dink jy bevat die mees logiese opeenvolging vanidees in die aanbieding oor moderne musiek?• Voorbeeld 1:Kletsrym(rap);Huismusiek;Oorsigtelike siening van moderne musiek;Toekomstige rigting in moderne musiek;Bekende kletsrym kunstenaars;Voorbeelde van moderne musiek;Bekende huismusiek platejoggies;Waarom die jeug reageer op moderne musiek• Voorbeeld 2:Oorsigtelike siening van moderne musiek;Waarom die jeug reageer op moderne musiek;Voorbeelde van moderne musiek;Kletsrym(rap);Bekende kletsrym kunstenaars;Huismusiek;Bekende huismusiek platejoggies;Toekomstige rigting in moderne musiekSlotDie slot van die mondelinge aanbieding is jou laaste kommentaar in die toespraak.Dit is die laaste indruk wat jy by die gehoor sal laat. Jy kan kortliks opsom wat joukerngedagte in die toespraak was of jy kan aan die gehoor vrae stel waaroor hulleVersion: 01 Version Date: July 2006

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!