12.07.2015 Views

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Akkommodering van Gehoor en Konteksbehoeftes in Mondelinge <strong>Kommunikasie</strong>Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheid No: 896825(stadige tempo). Soms is dit nodig om die tempo in die aanbieding te wissel as ons`n toepaslike effek wil kry.Pouse’n Pouse verwys na `n kort verposing in die aanbieding. `n Verposing in `ntoespraak is die verbale ekwivalent van `n komma of `n punt. `n Verposing kangebruik word om `n belangrike punt in die toespraak te beklemtoon, in hierdie gevalsal ons `n kort verposing hê vir dramatiese effek; `n verposing kan `n aanduidingwees dat daar aan die einde van `n bepaalde punt gekom is en dat daar aanbeweegword na die volgende punt; `n kort verposing kan ook aangewend word om `n lysvan items van mekaar te skei; `n verposing gee ook aan die gehoor die kans om dievorige punt wat gemaak is in te neem.BeklemtoningBeklemtoning is nog `n kenmerk van mondelinge kommunikasie. Beklemtoning iswanneer `n woord of frase benadruk word. In `n woordprossesseringsprogram is ditekwivalent daaraan om vetgedrukte letters te gebruik. Ons kan die mees belangrikewoord in `n sin of die mees belangrike frase beklemtoon. Soms sal jy ook vir diegehoor sê dat jy `n bepaalde punt wil beklemtoon.VolumeVolume verwys na die hoeveelheid geluid wat ons maak. Ons kan sag praat (laevolume), `n gematigde volume gebruik(medium volume) of baie hard praat (hoëvolume). Ons moet altyd die toepaslike volume vir die gehoor kies. Dit is belangrikom te alle tye hoorbaar te wees, maar dit is ook oor die algemeen ontoepaslik om opdie gehoor te skree. In die konteks van `n intieme een tot een basis sal ons dievolume laag hou. As ons egter met `n groot gehoor praat sal ons die volume moetverhoog tot ons naderhand baie hard praat.Intonasie verwys na die toonhoogte van die stem: die op (hoë) of afgaan (lae) vandie stem as ons praat. Oor die algemeen moet ons die toonhoogte van die stemvariëer om nie vervelig en eentonig te raak nie.As ons `n gehoor aanspreek het ons altyd `n boodskap om oor te dra. Of onssuksesvol is of nie hang af van die inhoud sowel as van die manier van aanbieding.Die bg. aspekte verwys na die aanbieding van die toespraak. Dit is sinneloos om `nuitstekende toespraak voor te berei en dit so vervelig en eentonig aan te bied of met`n ontoepaslike volume dat die boodskap heeltemal verlore gaan.Version: 01 Version Date: July 2006

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!