12.07.2015 Views

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Akkommodering van Gehoor en Konteksbehoeftes in Mondelinge <strong>Kommunikasie</strong>Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheid No: 896843 StylNatuurlik sal die gewone toon van die spreker geen effek op die gehoor hênie. `n Entoesiastiese, optimistiese spreker sal oorredend wees en kan dalkselfs `n gehoor manipuleer om gelukkig of bly te voel oor `n meer ernstigesaak waaroor hulle eintlik meer vrae moes gevra het.Op dieselfde manier kan `n pessimistiese spreker so negatief enverdoemend klink dat hy sy gehoor manipuleer om iets baie erger te beleefas wat dit is.`n Volgende kenmerk van taal waaraan ons moet aandag gee is styl. Stylkan omskryf word as die manier waarop iets gedoen word veral metbetrekking tot `n sekere soort houding (dit kom neer op `n aksie), vb. “ Syhet `n baie konfronterende styl as sy met `n groot gehoor praat”. “Hy praatop `n neerhalende manier met sy kollegas.”Leer TaakKyk of jy die sinne met die “styl” kan kombineer:-• Die gebou is 70m hoog. neerhalend• Jy sal waarskynlik nie verstaaan nie… feitelik• Dink daaroor as jy kan. oortuigend• Ons sal dit waardeer as jy kan... konfronterend• Die wonderlike geliefde Voorsitter sal sy... kortaf• Drie mense nodig. Nou. Beweeg na regs. OordreweANTWOORDEKyk of jy die sinne met die “styl” kan kombineer:-• Die gebou is 70m hoog.• Jy sal waarskynlik nie verstaaan nie…• Dink daaroor as jy kan.• Ons sal dit waardeer as jy kan...• Die wonderlike geliefde Voorsitter sal sy...• Drie mense nodig. Nou. Beweeg na regs.Die styl waarmee `n spreker die gehoor aanspreek het uit die aard van diesaak `n effek op hoe die gehoor gaan interpreteer wat hy sê. `nOortuigende styl kan die gehoor manipuleer, `n oordrewe styl kan emosieslaat opvlam en die gehoor verhoed om te dink oor `n saak. `n Feitelike stylkan die gehoor verveel of oortuig om `n produk te koop of om iets te doen.Let op na die styl wat suksesvolle openbare sprekers gebruik. As jy in dieafgelope tyd omgepraat is om iets te koop of te glo, probeer dink watter styldie spreker gebruik het. Oogpunt of standpunt`n Laaste kenmerk van taal waarna ons gaan kyk wat `n gehoor seinterpretasie beïnvloed is oogpunt of standpunt.`n Standpunt is `n persoon se persoonlike mening van `n onderwerp watdeur sy eie karakter en ondervinding gevorm word. “Dit is Noleen segeloofsoortuiging dat aborsie sonde is.” “Dit is my standpunt dat vrouensVersion: 01 Version Date: July 2006

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!