12.07.2015 Views

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Akkommodering van Gehoor en Konteksbehoeftes in Mondelinge <strong>Kommunikasie</strong>Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheid No: 896831moet dink. Probeer altyd om op `n hoë noot te eindig en om `n laaste goeie indrukte laat. Beplan jou laaste opmerkings versigtig.Wanneer jy `n mondelinge aanbieding beplan moet jy dit hardop oefen en kyk hoelank die aanbieding neem. Jy moet seker wees oor die tyd wat jou toespraak neemom te lewer aangesien daar altyd `n tydsbeperking op `n mondelinge aanbieding is.As `n gehoor `n 15 minute toespraak verwag en jou aanbieding is 4 minute of 30minute sal die die gehoor ontevrede voel en jou kommunikasie sal nie effektief weesnie.Jy moet ook seker maak dat die inhoud van jou aanbieding relevant is vir diekonteks en behoeftes van die gehoor. Kom ons veronderstel dat jy moetVoltooi asseblief aktiwiteit 7Voorbereiding en Aanbieding van `n Praatjie(Indiwidueel of Groep)Jy sal deur jou mede leerders beoordeel word vir hierdie aktiwiteit.Skryf `n volledige beplanning vir `n mondelinge aanbieding.●Besluit oor die onderwerp waaroor jy wil praat;(jy moet `n onderwerp kies watverband hou met jou studies in plantproduksie)●Besluit oor die konteks van die aanbieding;●Besluit presies wie jou gehoor gaan wees;●Besluit hoe lank die praatjie gaan wees. (Ten minste 8 minute).Wanneer jy jou beplanning klaar gedoen het, lees dit versigtig deur.●Doen jou praatjie nou voor jou mede leerders deur van jou beplanning gebruik temaak.●Sê vir hulle dat hulle hulle moet verbeel hulle is die gehoor wat jy in gedage gehadhet.●Neem die tyd van jou praatjie.Wanneer jy klaar is moet jou “gehoor” die volgend vrae so eerlik as moontlikbeantwoord.Hierdie aktiwiteit sal `n vormende assessering wees en sal die bewys lewer vir dievolgende assesseringskriteria: SO2 – AC 3Het jy jou aanbieding só beplan dat jy die aandag van die gehoor kon trek deur jouinleiding?Het jy die liggaam of hoofgedeelte van jou aanbieding beplan op `n logiese envloeiende wyse?Het jy`n goeie slot beplan?Het jy die behoeftes van die gehoor in ag geneem?Het jou beplanning die tydsbeperking in ag geneem?Was jou inhoud relevant vir die onderwerp?As die gehoor “ja” kan antwoord op bg vrae dan het jy die Aktiwiteit suksesvolafgehandel. As die antwoord “nee” op enige van die vrae was dan moet jy versigtig najou beplanning kyk sodat jy jou aanbieding kan verander en verbeter.Tot sover het ons in Afdeling Twee gekyk hoe ons ons stem, lyftaal en fynbeplanning kan gebruik om te verseker dat ons effektief kommunikeer en sesitief isvir die behoeftes en konteks van die gehoor. Nou gaan ons na nog `n manier kykhoe om effektiewe kommunikasie te bewerkstellig, naamlik die gebruik van visuelehulpmiddels.Version: 01 Version Date: July 2006

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!