12.07.2015 Views

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Akkommodering van Gehoor en Konteksbehoeftes in Mondelinge <strong>Kommunikasie</strong>Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheid No: 896819Onthou dat daar baie ander voorbeelde is wat ook korrek kan wees. Om vas te stelof jou voorbeelde toepaslik is, maak seker dat elke party in dieonderhandelingsproses `n bedingingsvermoë het en dat daar `n saak is wat opgelosmoet word.Suksesvolle OnderhandelingeDaar is sekere sleutel kenmerke wat bepaal of die onderhandelingsproses suksesvolwas. Hier is belangrike punte om te onthou:- Vir onderhandelinge om suksesvol tewees moet die onderhandelaar :- So veel as moontlik agtergrond informasie oor die saak en die partye watbetrokke is, insamel; `n Deeglike analisering van die behoeftes van die ander party moetgedoen word sodat hulle standpunt verstaan kan word; Vra soveel as moontlik relevante vrae sodat jy seker maak dat jy die feitewat verband hou met die saak goed verstaan asook die houdings van diebetrokke partye; Maak positiewe uitsprake oor wat jy bereid is om te doen sodat die anderparty hulle eise kan verminder; Luister met aandag en aktief om seker te maak jy weet waarvoor die anderparty vra; Konsentreer op nieverbale kommunikasie – onthou lyftaal verklap baieoor hoe `n persoon voel; let op of die opponerende party aggressief, ferm ofeksperimenteel in hulle benadering is; Beklemtoon gedeelde belange voordat die verskille uitgewys word; Wees so buigsaam as moontlik; Maak seker dat klein verskilletjies uit die weg geruim word voordat daaraanbeweeg word na die groter sake. Wees so kalm, rasioneel en logies as moontlik en moet nie dat emosies diesaak beïnvloed nie; Moet nie die ander party dreig nie – probeer altyd om `n kompromie aante gaan. Maak seker dat geen van die partye in die onderhandelingsproses verneder ofte na gekom voel nie. Geen van die partye moet voel dat hulle gesigverloor het in die onderhandelingsproses nie.Weereens is dit duidelik dat effektiewe kommunikasie tot `n meer positiewe uitkomsvir alle partye sal lei in die onderhandelingsproses.Version: 01 Version Date: July 2006

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!