12.07.2015 Views

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Akkommodering van Gehoor en Konteksbehoeftes in Mondelinge <strong>Kommunikasie</strong>Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheid No: 896821wat daardie spesifieke groep mense uniek maak. In Suid Afrika definieer mensehulleself dikwels op grond van taal en etnisiteit, ook op grond van geloof engeografiese affiliasie.Dit is belangrik om te kyk na hoe kommunikasie beïnvloed word deur kulturelekonteks. Die sosio-kulturele groep waarin ons beweeg het `n invloed op hoe onsonsself uitdruk. In Suid Afrika moet ons dikwels interkultureel kommunikeer. Dit iskommunikasie tussen groepe van verskillende kulture. Wanneer ons op `ninterkulturele vlak kommunikeer is dit belangrik om op die volgend punte telet:- Mense uit verskillend kultuurgroepe het verskillende wêreldbeskouinge.Voorbeeld: `n Ouer Xhosa man sal dit moelik aanvaar dat `n jongerEngelsprekende man aan hom voorskryf hoe om druiwe te plant. Mense van verskillende kultuurgroepe het verskillende kommunikasiestyle – beide verbaal en nieverbaal;In sommige Afrika kulture is dit ongeskik om oogkontak te maak met jou meerdere. Indie Westerse kultuur kan iemand wat nie oogkontak maak nie soos `n skelm oorkom.Wanneer mense van verskillende kultuurgroepe kommunikeer is daar dikwel `nelement van angstigheid wat verkeerd verstaan kan word;`n Plaaswerker wat tuis Sotho praat mag angstig voel as sy haarself in Engels moetuitdruk as `n persoon haar persoonlike detail moet aanvra virwerkloosheidversekeringsdoeleindes.Wanneer mense uit verskillende kulturele groepe kommunikeer is dit belangrik dathulle versigtig kommunikeer`n Jongmens uit die stedelike gebied kan die woord “cool” gebruik om te sê alles is inorde. As die gehoor uit die plattelandse omgewing kom mag die betekenis van diewoord letterlik opgeneem word.Wanneer mense uit verskillende kulturele groepe kommunikeer is die uitkoms niealtyd voorspelbaar nie.Jy mag dink dat jy `n ouer plattelandse Tswana vrou hoflik behandel deur formeel en op`n afstand te bly; sy mag jou as kortaf en onvriendelik beleef.Version: 01 Version Date: July 2006

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!