12.07.2015 Views

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Akkommodering van Gehoor en Konteksbehoeftes in Mondelinge <strong>Kommunikasie</strong>Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheid No: 896815Notules:Dit is die geskrewe rekord van wie by die vergadering was, wat op die vergaderinggesê is en wat die besluite is wat op die vergadering geneem is.“Na `n langdurige bespreking waarin Me van der Merwe haar misnoë te kenne gegee hetmet die huidige toedrag van sake rondom die vervoer van die personeel, het dievergadering besluit om `n mini-bus te koop wat toegewys sal word aan die vervoer vandie personeel na-ure van en na hulle huise”.Punt van orde:Dit is die manier om die Voorsitter se aandag daarop te vestig dat daar `nongerymdheid in die prosedure plaasgevind het. Die Voorsitter moet dan besluit ofdit so is of nie.Voorsitter:Dit is die persoon wat die vergadering lei (of beheer). As jy die Voorsitter aanspreekmoet jy hom/haar aanspreek as Mnr/Mevrou die Voorsitter. Die Voorsitter het die rolvan `n leier tydens die vergadering. Hy/sy beheer die verrigtinge gedurende dievergadering; hy/sy moet aandring op `n aplogie as dit nodig is; die notules bevestigvan die vorige vergadering; seker maak dat daar by die agenda gehou word; diepunte van orde beheer; die beslissende stem gee in die geval van `n staking vanstemme; die datum bevestig van die volgende vergadering en besluit as dievergadering verby is.Voorstelle a aan an leerders: :Dink aan `n vergadering by die werk wat jy in die afgelope tyd bygewoon het. Hoekon die Voorsitter sy/haar leiding van die vergadering verbeter het. Skryf `n paarriglyne vir “goei veraderingspraktyk”Mosie:Dit is `n voorstel wat aan die vergadering gedoen word t.o.v `n sekere aksie watgevolg moet word of om `n sekere houding aan die vergadering duidelik te maak.`n Mosie kan `n positiewe voorstel wees.Mnr Habib stel die volgende mosie voor: alle bestellings vir plante moet deur dietesourier goedgekeur word. Die mosie is deur Mnr Bezuidenout gesekondeer. Daar isgestem vir die mosie deurdat die lede wat saamstem hulle hande moes opsteek. As diemeerderheid saamstem word die mosie aanvaar.Hierdie is sommige van die balangrikste kenmerke of riglyne vir `n formelevergadering. Dit is belangrik dat jy hierdie riglyne verstaan om effektief en toepaslikte kan deelneem aan `n formele vergadering. Onthou, hierdie is nog `n voorbeeldvan mondelinge kommunikasie en die konteks moet goed verstaan word as jyeffektief wil deelneem. Op so `n manier kan jy verseker dat jy `n waardevollebydrae maak om die doelwitte van die vergadering te laat realiseer.Version: 01 Version Date: July 2006

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!