12.07.2015 Views

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Akkommodering van Gehoor en Konteksbehoeftes in Mondelinge <strong>Kommunikasie</strong>Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheid No: 896833Leer TaakPas die visuele hulpmiddel by die toepaslike gehoor:• Video van `n niggie se troueAandeelhouersvergadering• Grafiek wat die winsgrens van die jaar aantoon Voorskoolseklas• Plakkate oor “die gevaar van Vreemdes” Familie envriende• Transparante oor oorsake van VIGSPensionarisvergadering• Tabel oor die stygende lewenskostesVerpleegkundiges in opleidingAntwoorde• Video van `n niggie se troue• Grafiek wat die winsgrens van die jaar aantoon• Plakkate oor “die gevaar van Vreemdes”• Transparante oor oorsake van VIGS• Tabel oor die stygende lewenskostesOns gaan nou kyk na 3 spesifieke hulpmiddels wat jy kan gebruik om joukommunikasie te verbeter.WenkkaarteDie eerste is wenkkaarte. Hierdie is `n hulpmiddel vir jou eie aanbieding en wordnie aan die gehoor gewys nie. Wenkkaarte bevat `n kort opsomming van diehoofpunte van jou aanbieding. Jy kan kort frases gebruik of net sleutel woorde opkaarte waarna jy kan verwys as jy jou mondelinge aanbieding doen. Die doel hiervanis om te verhoed dat jy jou toespraak aflees en beter oogkontakmet jou gehoor kan behou. Jy kan eenvoudig vir jou eiedoeleindes nou en dan na die wenkkaarte verwys. Dit is baiebelangrik dat jou wenkkaarte relevant is en die doel dien om joute herhinner aan wat jy wil sê. Kyk na jou beplanning wat jygeskryf het vir Aktiwiteit 7. Skryf wenkkaarte wat jou sal help asjy `n aanbieding moet doen.InligtingstukkeGrondTipes________________________________________Inligitngstukke is nog `n bruikbare hulpmiddel vir effektiewe kommunikasie. `nInligtingstuk bevat die mees belangrikke punte van jou aanbieding en word aan diegehoor uitgedeel; die gehoor kan volg soos jy die aanbieding doen en jy kanbelangrike aspekte in die inligtingstuk aan die gehoor uitwys of die gehoor kan ditgebruik as `n nuttige opsomming van die aanbieding.Kyk weer na jou beplanning van Aktiwiteit 7. Berei `n inligtingstuk voor wat diegehoor se begrip van jou aanbieding kan verbeter. Hier is `n paar dinge wat jyingedagte moet hou as jy die inligtingstukke voorberei:- Dit moet netjies aangebied word Dit moet net die hoofpunte van jou aanbieding bevatVersion: 01 Version Date: July 2006

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!