12.07.2015 Views

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Akkommodering van Gehoor en Konteksbehoeftes in Mondelinge <strong>Kommunikasie</strong>Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheid No: 896835bondig as moontlik. As jy nie seker is hoe om die vraag te beantwoord nie – moetnie maak asof jy kan nie. Verwys eerder die vraesteller na `n spesifiek bron ofbeloof om terug te kom met die regte antwoord.As jy nie seker is of jy reg gehoor het nie, herhaal die vraag aan die vraesteller enmaak seker dat jy reg verstaan wat die persoon gevra het. Dit is om seker te maakdat effektiewe mondelinge kommunikasie sal plaasvind.Jy kan ook ingewikkelde vrae anders bewoord sodat die res van die gehoor dit beterkan verstaan. `n Voorbeeld is “VIGS val die immuunsisteem aan. Met ander woordedit verhoed die liggaam om effektief teen siektes te baklei.”Hou tydDie manier waarop jy tydhou in jou toespraak is ookbelangrik. Maak seker dat jy twee hoofgedagtes het wat jywil oordra en spandeer dan eweveel tyd aan albei diegedagtes. Dink terug aan die beplanning wat jy vir `ntoespraak gemaak het. Het jy die tydsaspek in ag geneem? Dietegniek waarop jy tydhou in jou toespraak is ook van kritiesebelang. Moet nooit die indruk skep dat jy jaag om klaar te krynie en daarom nie eintlik tyd aan vrae uit die gehoor wilspandeer nie. Dit lei tot oneffektiewe interaksie met die gehoor.Leer TaakVoorbeeld 1:Verbeel jou jy is gevra om met wynboere te praat oor hoe hulle hullevoorraad kan verbeter en oor die werkers se regte. Jy word gevra omvir 40 minute te praat. Jy kan jou tyd asvolg toewys:-15 minute oor voorraad verbetering;15 minute oor die regte van die werkers;10 minute vir vrae uit die gehoor.Voorbeeld 2:Beplan `n praatjie oor die verhoging van graanproduksie en hoe `nbeter opleidingsprogram onder die werkers tot die voordeel van dieproses kan wees.15 minute oor graanproduksie en saad, kunsmis en diebesproeiingsisteem wat gebruik moet word.15 minute oor die kennis en vaardigheid wat die werkers sal inwin indie opleidingsprogram.10 minute vir vrae uit die gehoor.Laat ons nou kyk hoe ons moet reageer as daar kontak met die gehoor verlooris. Dink terug aan die gedeelte oor lyftaal. Onthou dat lyftaal gee aan onsnieverbale wenke oor hoe mense voel. Jy moet, wanneer jy `n mondelingeaanbieding doen, sensitief wees vir die reaksie van die gehoor.Bestudeer die gehoor se lyftaal.Hier is `n paar wenke dat jy kontak verloor het:-Die gehoor is rusteloos;Mense kyk na hulle horlosies;Version: 01 Version Date: July 2006

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!