12.07.2015 Views

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Akkommodering van Gehoor en Konteksbehoeftes in Mondelinge <strong>Kommunikasie</strong>Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheid No: 89688Leer Taak• Gee twee voorbeelde van geskrewe kommunikasie.• Gee twee voorbeelde van mondelinge kommunikasie.• Gee twee voorbeelde van nie-verbale kommunikasie.Moontlike OplossingsGeskrewee-pos; brief; memo; faks; notule van `nvergadering; agenda; verslag; ens.Mondelingsgesprek; debat; formele toespraak; verbaleverslag; argument; instruksies; ens.Nieverbaalfrons; skouers optrek; glimlag; lag; vingerwys; bladskud; verbasing; ens.Voorbeelde van mondelinge kommunikasie• Uit bogenoemde definisies kan ons aflei dat interaksie die sleutelbegrip is inkommunikasie. Wanneer daar verbale(mondelinge) kommunikasie is, beteken ditaltyd dat daar `n gehoor - `n persoon (of `n groep mense) is wat hoor wat jyprobeer oordra. Neem kennis dat die woord “probeer” gebruik word – nie allekommunikasie is suksesvol of effektief nie. Wanneer mense nie daarin slaag omsuksesvol of effektief te kommunikeer nie, lei dit tot misverstande enmisinterpretasies. Ons doel moet altyd wees om so duidelik as moontlik tekommunikeer. Om dit te kan doen moet ons `n aantal verskillende beginsels vankommunikasie verstaan.• In die eerste plek moet ons verstaan dat die persoon/persone met wie onsprobeer kommunikeer (die gehoor) baie belangrik is. In die algemeen (selfs al isons redelik skaam), is daar `n aantal familielede of vriende met wie onskommunikeer op `n ontspanne gemaklike manier. Dit is klein informele groepies.1.3 Groepe en groepsdinamikaKom ons kyk na die verskillende groepe wat ons in die leer- en werksplek kry.Basies het groepe een of meer van die volgende kenmerke: groepe bestaan uit `n aantal mense wat hulleself omskryf om aan `nbepaalde groep te behoort groepe kom gereeld bymekaar vir `n bepaalde tydsduur die groep bestaan uit indiwidue wat interaksie het met mekaar het (beideverbaal en nieverbaal) die verskillende lede van die groep neem verskillende rolle in die groep aanook in relasie tot mekaar `n groep het oor die algemeen `n spesifieke doel en `n spesifieke taak omuit te voer daar is oor die algemeen `n groepsleier`n Groep het `n spesifieke doel – die doel mag wees om te besluit op die metodeom `n bepaalde werksopdrag klaar te maak, of om `n nuwe waterskema vir `nbepaalde area te bespreek, of enige ander goed gedefiniëerde doelwit.Version: 01 Version Date: July 2006

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!