12.07.2015 Views

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Akkommodering van Gehoor en Konteksbehoeftes in Mondelinge <strong>Kommunikasie</strong>Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheid No: 896817Leer Taak• Dink aan twee voorbeelde van formele debatte.• Dink aan twee voorbeelde van informele debatte.• Voorbeelde van formele debatte kan die volgende insluit:-debatte of onkruiddoder of kunsmis gebruik moet word; debatteof sekere bome in `n beboste area afgekap of behou moet wordom die ekosisteem in stand te hou; `n debat by diePlaaswerkersunie of vrouens al gelyke status in die werksplekverkry het.• Voorbeelde van informele debatte kan wees:- twee studente watdebatteer oor die deelname aan `n kollege sport item al dan nie;twee familielede wat debatteer of hulle hulle sestienjarige niggiemoet toelaat om te leer bestuur; twee kollegas wat debatteer ofhulle `n nuwe metode van rotasie met gewasse moet begin ofnie.Onthou jy kan enige voorbeelde gee wat nie hier genoem is nie watnog steeds korrek kan wees.Formele debatte het bepaalde prosedures. Die onderwerp vir `n debat word altydas positief begin, bv. “Genetiese manipulasie van plante is ongesond”. Daar is dantwee opponerende sprekers (of spanne van sprekers), een wat die voorstelondersteun en een wat daarteen gekant is of dit opponeer. Beide die sprekers worddie geleentheid gegee om hulle idees te stel en dan word daar vrae van die vloer (uitdie gehoor) toegelaat. Na dit word elke spreker (of een uit die span) toegelaat omhulle argument op te som. Dan word die debat beoordeel vanuit `n onpartydigebron. Die beoordeelaar moet besluit watter kant het die sterkste argumenteaangebied. Uiteindelik word die voorgestelde mosie aanvaar of verwerp.Hieruit moet dit vir jou duidelik afleibaar wees as jy iemand wil oortuig van joustandpunt dat dit krities belangrike is om effektief te kommunikeer. Argumentemoet duidelik on ondubbelsinnig oorgedra word; navorsing moet gedoen word oordie onderwerp en effektiewe luistervaardigheid moet aangewend word om te luisterna die vrae wat van die vloer af kom.Version: 01 Version Date: July 2006

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!