12.07.2015 Views

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

Kommunikasie - AgriSETA

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Akkommodering van Gehoor en Konteksbehoeftes in Mondelinge <strong>Kommunikasie</strong>Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheid No: 896813Voltooi asseblief aktiwiteit 2:‘n Onderhoud as rolspel (Pare)Vir hierdie aktiwiteit benodig jy twee stoele en `n tafel per paar.Hierdie aktiwiteit is `n formatiewe assessering en is `n aanduiding vir die volgendeassesseringskriteria: SU1 – AK 1,2; 1,5Kies `n maat om mee saam te werk, of jou fasiliteerder kan die groep in pare verdeel.Verbeel jou jy gaan `n onderhoud voer met iemand. Kies een van die moontlikescenarios hieronder. Een sal die ondervraer wees en een die ondervraagde. Neem tydom julle rolle uit te werk. Kyk na die kenmerke van `n goeie onderhoud. Berei jou voorvir die onderhoud en begin met die rolspel.Wanneer jy die onderhoud afgehandel het, ruil rolle om sodat elke persoon `n kans kankry om die ondervraer te wees. Jy mag die alternatiewe moontlikheid kies as jy dit soverkies.Scenario Een: `n Radio omproeper moet `n onderhoud voer met die kaptein van `nsportspan wat sopas `n belangrike oorwinning in `n internasionale kompetisie behaalhet. Die doel van die onderhoud is om vas te stel wat was die redes, volgens die kaptein,waarom die span daarin geslaag het om die oorwinning te behaal.Scenario Twee: Daar het `n situasie in die werksplek ontstaan waar een van diewerkers die bestuur beskuldig van onbillikheid. Die plaasbestuurder moet `n onderhoudvoer met die betrokke werker om vas te stel wat sy/haar griewe is. Die doel van dieonderhoud is om onderlinge vertroue te skep sodat `n moeilike situasie ondersoek kanword.Kontrolelys vir self assessering:Om vas te stel of jy die Aktiwiteit suksesvol kon afhandel moet jy vir jouself die volgendevrae vra:• Het jy die onderhoud effektief beplan?• Het jy die nodige agtergrondnavorsing gedoen?• Het jy jou vrae logies georden?• Het jy buigsaamheid openbaar waar jou antwoorde afgewyk het van dit wat jyverwag het?• Het jy jou fokus behou gedurende die onderhoud?• Kan jy nou die data wat jy ingesamel het deur die onderhoud op `n betekenisvollemanier organiseer?• Kan jy afleidings maak wat toepaslik en relevant is?• Het jy nie bedreigende omstandighede vir die ondervraagde geskep?1.5 Vergaderings en vergadering prosedureTot dusver het ons na twee vorme van mondelinge kommunikasie gekyk, naamlik ditwat in `n groep en dit wat in `n onderhoud gebeur. Ons gaan nou na `n derdesituasie kyk waar mondelinge kommunikasie `n baie belangrike rol speel invergaderings.In byna alle werksomgewings word daar van `n mens verwag om deel te neem aanvergaderings. Die doel van hierdie vergaderings mag verander of verskil of jy kangevra word om vasgestelde vergaderings op `n weeklikse- of maandelikse basis byte woon. Soos by alle vorme van mondelinge kommunikasie is dit ook hier belangrikdat jou kommunikasie effektief moet wees. Effektiewe kommunikasie kan alleenlikplaasvind as die doel en konteks van die vergadering duidelik deur almal verstaanword.Version: 01 Version Date: July 2006

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!