01.05.2013 Views

Inhoud

Inhoud

Inhoud

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

25. ONGEREELDE UITGAWES

25.1 Rekonsiliasie van ongereelde uitgawes

WES-KAAPSE DEPARTEMENT VAN LANDBOU

BEGROTINGSPOS 11

OPENBAARMAKINGSNOTAS TOT DIE FINANSIËLE JAARSTATE

vir die jaar geëindig 31 Maart 2011

Nota

2010/11 2009/10

R’000 R’000

Openingsaldo 2 9

Plus: Ongereelde uitgawes – m.b.t. huidige jaar 892 592

Minus: Bedrae gekondoneer (522) (592)

Minus: Bedrae verhaalbaar (nie gekondoneer) - (7)

Ongereelde uitgawes wat vir kondonering wag 372 2

25.2 Besonderhede van ongereelde uitgawes – lopende jaar

Finansiële bruikhuurkontrakte vir selfoonkontrakte. Geen aksie, bedrag in terme van Nasionale Praktyk Nota 5 van

2006/07 gekondoneer.

Praktyknota 8 van 2007/08, paragraaf 6.1, nie nagekom nie. Verkryging van belastingklaringsertifikate vir pryskwotasies

groter as R30 000 (4 gevalle)

2009/10

Totaal 892

25.3 Besonderhede van ongereelde uitgawes wat gekondoneer is

R’000

520

372

2009/10

Finansiële bruikhuurkontrakte vir selfoonkontrakte in terme van Nasionale Praktyk Nota 5 van 2006/07 520

Bruikhuur van ‘n waterverkoeler. Die ondertekening van die kontrak was teenstrydig met die Departement se

rekeningkundige praktyk m.b.t. die amptenaarstelsel, aangesien die kontrak deur ‘n ongemagtigde persoon onderteken

was. Die bedrag is gekondoneer deur die Rekeningpligtige Beampte, aangesien dit ‘n skynbaar legitieme uitgawe was.

Totaal 522

26. VRUGTELOSE EN VERKWISTENDE UITGAWES

26.1 Rekonsiliasie van vrugtelose en verkwistende uitgawes

Nota

R’000

2010/11 2009/10

R’000 R’000

Openingsaldo 198 74

Vrugtelose en verkwistende uitgawes – m.b.t. die vorige jaar 7 2

Vrugtelose en verkwistende uitgawes – m.b.t. die lopende jaar 73 157

Minus: Bedrae gekondoneer (259) (34)

Minus: Bedrae wat vir bereddering na ontvangbare rekenings oorgedra is (11) (1)

Vrugtelose en verkwistende uitgawes wat vir kondonering wag* 8 198

*Die vergelykende bedrag is van R210 000 tot R198 000 aangepas weens die verwydering van 6 gevalle van die Departementele Register wat

gedupliseer is en nie aan die definisie van vrugtelose en verkwistende uitgawes voldoen nie.

2

121

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!