01.05.2013 Views

Inhoud

Inhoud

Inhoud

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Nasionale dwarslynige aanwysers:

Wes-Kaap-spesifieke aanwysers:

2.5

Prestasie-meting-aanwyser

Aantal plaasplanne wat vir volhoubare boerderymetodes

bygewerk is

Werklike prestasie teen Teiken

Teiken

2010/11

Behaal

2010/11

Afwyking van

Teiken (%)

250 581 132

2.6 Aantal direkte begunstigdes van GrondSorg-projekte 3 000 1 870 (38)

2.7 Aantal beplanningsinisiatiewe vir hele area 10 10 0

2.8 Aantal dreineringswerke ontwerp 50 36 (28)

2.9 Aantal beskermingswerke ontwerp 150 29 (81)

2.10 Aantal veldbenuttingswerke ontwerp 100 515 415

2.11 Aantal UOWP-persoondae 25 000 27 504 10

2.12 Aantal jeugdiges wat Junior GrondSorg-inisiatiewe bywoon 3 000 11 230 274

Redes waarom variansies 15% oorskry het:

Aanwyser nr. Rede vir Variansie

2.2 Kapasiteitbou-oefeninge was nie deel van die oorspronklike aanwysers nie, maar was by die bewustheidveldtogte ingesluit

2.3 en 2.4

2.5

2.6

2.8, 2.9 en 2.10

2.12

Hierdie aanwyser is op ‘n laat stadium by die versameling aanwysers ingesluit, en dus was in die teikenkolom nie daarvoor

begroot nie.

As gevolg van die drie (3) rampverligtingskemas het die voorspelde bedrag van toepassings drasties verander vergeleke

met die voorspelde volumes, aangesien die ramphulp die geleentheid gebied het om meer plaasplanne by te werk as

waarvoor oorspronklik beplan was.

Die aantal direkte begunstigdes het nie die jeugdiges en die rampverligtingprogram ingesluit nie, en is derhalwe net meer

as die helfte van wat voorspel was.

As gevolg van die drie (3) rampverligtingskemas het die voorspelde bedrag van toepassings en tipe drasties verander,

vergeleke met die voorspelde volumes.

Die jeugprogram is deur die Departement se Billike Aandeel-projekte uitgebrei, en het in ‘n veel groter bewustheidprojek

ontwikkel waar jeugdiges wat marionetvertonings bygewoon het en kampbywoners getel is, sodat die bywoningsyfer

drasties verhoog is.

Bydrae tot Departementele uitkomstes

WES-KAAPSE DEPARTEMENT VAN LANDBOU

BEGROTINGSPOS 11

INLIGTING OOR VOORAFBEPAALDE DOELSTELLINGS

vir die jaar geëindig 31 Maart 2011

Die Subprogram: LandCare het bygedra tot die strategiese doel “Beskerm, verbeter en bevorder die gebruik van ons

natuurlike hulpbronne op ‘n volhoubare wyse (binne die beperkinge van klimaatverandering) om voedselsekerheid

te verseker.

Die aanstelling van 10 kandidaat-ingenieurstegnici vir ‘n drie-jaar termyn met die doel dat hierdie beamptes hul

registrasie by die Ingenieursraad van Suid-Afrika ná hierdie periode met welslae sal bekom en om permanente

betrekkings binne die Departement van Landbou: Wes-Kaap aansoek sal doen.

Suksesvolle voltooiing van die drie Ramphulpskemas ter waarde van R45 000 in die Weskus, Sentraal-Karoo en

Eden, wat 1 878 boere met Rampverligting ondersteun.

Die suksesvolle voltooiing van 57 GrondSorg-projekte het werk van 27 504 persoonsdae geskep, en 11 230 jeugdiges

met volhoubare batesbestuuropleiding en -bewustheid bereik.

41

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!