01.05.2013 Views

Inhoud

Inhoud

Inhoud

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bydrae tot Departementele uitkomstes

Die Program: GLO het op ‘n baie beduidende wyse tot die mensekapitaal- en vaardigheidsontwikkeling in die

landbousektor bygedra. In Desember 2010 het vier en vyftig (54) studente in die B.Agric-program afgestudeer, 34

studente het ‘n Hoër-Sertifikaat-kwalifikasie verwerf, 5 gegradueerdes het ‘n Landboudiploma verwerf, en 10 studente

het ‘n Diploma in Keldertegnologie verwerf. Daarbenewens het 81 leerders die Leerlingskap-opleidingsprogram

voltooi. Hierdie nuwe afgestudeerdes is van kritieke belang in die handhawing en versterking van die oorkoepelende

prestasie, en in die sosio-ekonomiese ontwikkeling van die sektor in die Provinsie en ook nasionaal.

Subprogram 7.2: Verdere Onderwys en Opleiding

Strategiese doelstelling:

1. Om geakkrediteerde behoeftesgedrewe opleiding en kort kursusse aan boere en plaaswerkers op die VOOvlak

(leerlingskappe) aan te bied.

Diensleweringsdoelstellings en Aanwysers

Subprogram 7.2: VERDERE ONDERWYS EN OPLEIDING

Nasionale dwarslynige aanwysers:

Prestasie-meting-aanwyser

Werklike prestasie teen

Teiken Afwyking van

Teiken Behaal Teiken (%)

2010/11 2010/11

2.1 Aantal formele vaardigheidsprogramme aangebied (leerlingskap-tipes) 4 6 50

2.2 Aantal boere wat geakkrediteerde opleidingskursusse voltooi het 0 0 0

2.3

2.4

Aantal nie-formele vaardigheidsprogramme aangebied (kort kursusse,

vaardigheidsmodules, seminare, ens.)

Aantal boere wat nie-geakkrediteerde opleiding (vaardigheidskursusse) bygewoon

het

35 35 0

1 000 1 339 34

2.5 Aantal kandidate wat landbou-opleiding ondergaan 0 0 0

2.6 Aantal plaashulpe wat geakkrediteerde opleidingskursusse voltooi het 0 0 0

2.7 Aantal plaashulpe wat nie-geakkrediteerde opleiding bygewoon het 300 355 18

Wes-Kaap-spesifieke aanwysers:

2.8 Aantal leerders wat in Leerlingskappe ingeskryf is 70 105 50

2.9 Aantal leerders wat VOO-leerlingskappe met welslae voltooi het 45 88 96

2.10 Oorplasing/ EVL van VOO-leerders na HOO 10 7 (30)

Redes vir variansies wat 15% oorskry:

Aanwyser nr. Rede vir Variansie

2.1

2.4

2.7

Verskillende tipes leerlingskappe is op die volgende NKR-vlakke aangebied: Wingerdbou vlakke 1, 2 en 4; Groenteproduksie

vlakke 1 en 4; en Vrugtekunde vlakke 1 en 4.

Verskeie kort vaardigheidsprogramme is volgens die opleidingsprospektus en -behoeftes geïdentifiseer, wat ‘n groot deel

van die OPLO/GHLO-projekbegunstigdes binne die verskillende streke van die Provinsie ingesluit het.

Verskeie kort vaardigheidsprogramme is volgens die opleidingsprospektus en -behoeftes geïdentifiseer, wat ‘n groot deel

van die OPLO/GHLO-projekbegunstigdes binne die streke ingesluit het.

2.8 Groot aanvraag vir leerlingskap-opleiding; het 381 aansoeke vir 2010/11 ontvang, waarvan 105 vir registrasie ingeskryf is.

2.9

2.10

WES-KAAPSE DEPARTEMENT VAN LANDBOU

BEGROTINGSPOS 11

INLIGTING OOR VOORAFBEPAALDE DOELSTELLINGS

vir die jaar geëindig 31 Maart 2011

Hoë inname van leerlingskap-studente het ‘n groter aantal afgestudeerdes tot gevolg gehad – van die 105 geregistreerde

studente het 88 die leerlingskap-program met welslae voltooi.

‘n Totaal van 12 studente het vir aanhegting aansoek gedoen, van wie 7 suksesvol was; die ander het nie aan die interne

kriteria vir aanhegting voldoen nie.

63

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!