01.05.2013 Views

Inhoud

Inhoud

Inhoud

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

4.3 INDIENSNEMING EN VAKATURES

Die volgende tabelle bied ‘n samevatting van die aantal poste op die diensstaat, die aantal werknemers, die

vakaturekoers, en of daar enige personeel is wat bykomstig tot die diensstaat is. Hierdie inligting word in terme

van drie sleutelveranderlikes aangebied: - Program (Tabel 4.3.1), salarisband (Tabel 4.3.2) en kritieke beroepe (Tabel

4.3.3).Departemente het kritieke beroepe geïdentifiseer wat gemoniteer moet word. Tabel 4.3.3 bied diensstaat- en

vakature-inligting vir die sleutel kritieke beroepe van die Departement.

Die vakaturekoers weerspieël die persentasie poste wat nie volgens die goedgekeurde postediensstaat gevul is nie.

TABEL 4.3.1: Indiensneming en vakatures volgens program, soos op 31 Maart 2011

144

Program Aantal befondsde poste Aantal poste gevul

Valaturekoers

Aantal poste bykomstig tot

die diensstaat gevul

Administrasie 139 104 25.2 35

Volhoubare Hulpbronbestuur

77 59 23.4 10

Ondersteuning en Ontwikkeling

van Boere

Veeartsenykundige

Dienste

Tegnologiese, Navorsings-

en Ontwikkelingsdienste

125 111 11.2 72

127 120 5.5 11

315 298 5.4 1

Landbou-ekonomie 33 23 30.3 -

Gestruktureerde Landbouopleiding

135 122 9.6 2

Totaal 951 837 12.0 131

Nota: Nie alle personeel wat op kontrak aangestel is, word as bykomstig tot die diensstaat beskou nie. ‘Bykomstig

tot die diensstaat’ word gedefinieer as personeel wat op kontrak aangestel is vir funksies anders as dié wat deur die

organisatoriese struktuur goedgekeur word, en is nie permanente funksies nie.

TABEL 4.3.2: Indiensneming en vakatures volgens salarisbande, soos op 31 Maart 2011

Laer geskoold

(Vlakke 1-2)

Salarisbande Aantal befondsde poste Aantal poste gevul

Vakaturekoers

Aantal poste bykomstig tot

die diensstaat gevul

213 200 6.1 13

Geskoold (Vlakke 3-5) 283 254 10.2 64

Hoogs geskoolde

produksie

(Vlakke 6-8)

25.2

Hoogs geskoolde toesig

(Vlakke 9-12)

23.4

Administrasie Volhoubare

Hulpbronbestuur

Vakaturekoers volgens program

11.2

Ondersteuning en

Ontwikkeling van

Boere

Veeartsenykundige

Dienste

5.5 5.4

Tegnologiese,

Navorsings- en

Ontwikkelingsdienste

233 189 18.9 34

205 177 13.7 19

30.3

9.6

Landbou-ekonomie Gestruktureerde

Landbou -opleiding

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!