01.05.2013 Views

Inhoud

Inhoud

Inhoud

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die volgende tabel vat die betalings saam wat aan werknemers betaal is as gevolg van verlof wat nie geneem is nie.

TABEL 4.11.5: Verlofuitbetalings. 1 April 2010 tot 31 Maart 2011

Rede

Verlofuitbetalings vir 2010/11 weens nie-benutting van verlof vir die vorige

siklus

Totale Bedrag

(R’000)

Aantal werknemers

Gemiddelde betaling

per werknemer

24 3 R 8 099

Opgehoopte verlof-uitbetalings by diensbeëindiging vir 2010/11 248 8 R 31 034

Opgehoopte verlof-uitbetalings by diensbeëindiging vir 2010/11 102 17 R 5 988

Totaal 374 28 R 13 370

4.12. MIV EN VIGS & GESONDHEIDSBEVORDERINGSPROGRAMME

TABEL 4.12.1: Stappe geneem om die risiko van beroepsblootstelling te verlaag 1 April 2010 tot 31 Maart

2011

Eenhede/kategorieë van werknemers wat geïdentifiseer is met ‘n hoë

risiko om MIV en verwante siektes op te doen (indien enige)

Die Korporatiewe Dienssentrum in die Departement van die Premier

voorsien ‘n dwarslynige Gesondheid- en Welsynprogram vir

werknemers vir 11 Departemente binne die WKPR. Die program is op

alle werknemers gemik, aangesien alle personeellede as kwesbaar

beskou word. Die aard van die werk binne die departement stel nie

werknemers aan risiko bloot om MIV op te doen nie.

Sleutelstappe gedoen om die risiko te verlaag

‘n Dwarslynige Gesondheid- en Welsynprogram is geïmplementeer

Algemene MIV-berading en Toetsingveldtogte (MBT) en

Bewustheidsveldtogte is onderneem

Die uitgekontrakteerde Gesondheid- en Welsyn-kontrak (WBP) is

geïmplementeer Dit het toegang tot berading vir alle personeel gebied

TABEL 4.12.2: Besonderhede van Programme vir Gesondheidsbevordering en MIV/VIGS (merk die toepaslike

blokkies en verskaf die verlangde inligting), 1 April 2010 tot 31 Maart 2011

Vraag Ja Nee Besonderhede, indien ja

1. Het die Departement ‘n lid van die SBS aangewys om

die voorwaardes in Deel VI E van Hoofstuk 1 van die

Staatsdiensregulasies, 2001 te implementeer? Indien wel,

gee sy/haar naam en posisie.

2. Het die Departement ‘n toegewyde eenheid, of het dit

spesifieke personeellede aangewys om die gesondheid en

welsyn van u werknemers te bevorder? Indien wel, dui aan

hoeveel werknemers by hierdie taak betrokke is, en die

jaarlikse begroting wat vir hierdie doel beskikbaar is.

3. Het die Departement ‘n Werknemerbystandprogram of

‘n Gesondheidbevorderingsprogram vir u werknemers

ingestel?

3. Indien wel, dui die sleutelelemente/-dienste van hierdie

program aan.

Voor modernisering was die aangewese SBS-lid vir hierdie

departement Me R Wentzel Na modernisering (Augustus 2010)

– Weens die korporatisering van die funksie vir Gesondheid

en Welsyn van Werknemers het die rol van die bogenoemde

indiwidu na die Korporatiewe Dienssentrum (KDS) verskuif.

Mnr. Pieter Kemp, Direkteur: Organisatoriese Gedrag binne die

KDS is nou die verantwoordelike SBS-lid.

Die Departement is ‘n lid van die 11 departemente wat

dwarslynig deur die Korporatiewe Dienssentrum bedien

word. As sodanig bevat dit ‘n aangewysde eenheid vir

Werknemergesondheid en -Welsyn as ‘n sub-direktoraat

binne die Direktoraat: Organisatoriese Gedrag en die

Hoofdirektoraat: Organisatoriese Ontwikkeling wat as ‘n

toegewyde en dwarslynige eenheid dien om die gesondheid

en welsyn van werknemers van die 11 deelnemende

departemente te bevorder.

Die eenheid bestaan uit ‘n Adjunk-Direkteur, drie Assistent-

Direkteure en vier spanlede, en rapporteer aan die Direkteur:

Organisatoriese Gedrag

Begroting: R2 426 000

Voor modernisering het die Departement sy geïntegreerde

Werknemerwelsynprogram (WWP) hersien. Dit het

die uitgekontrakteerde WWP ingesluit, met ORAD as

diensverskaffer.

Die WBP-kontrak is met ORAD vir die res van die 2010/11

finansiële jaar verleng. ‘n Nuwe dwarslynige welsynkontrak

(WBP) word vir die volgende drie jaar gekontrakteer.

161

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!