01.05.2013 Views

Inhoud

Inhoud

Inhoud

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Subprogram 3.1: Boerenedersetting

Strategiese doelstelling:

1. Grondhervorming met landbou-ondersteuning gefasiliteer.

Diensleweringsdoelstellings en Aanwysers

Subprogram 3.1: BOERENEDERSETTING

Werklike prestasie teen Teiken

Afwyking van

Prestasie-meting-aanwyser

Nasionale dwarslynige aanwysers:

Teiken

2010/11

Behaal

2010/11

Teiken (%)

1.1 Aantal verslae oor plaasassesserings gefasiliteer 86 62 (28)

1.2 Aantal grondgebruikplanne gefasiliteer 60 38 (37)

1.3 Aantal aansoeke goedgekeur 60 8 (87)

1.4 Aantal projekprestasieverslae saamgestel 240 156 (35)

Wes-Kaap-spesifieke aanwysers:

1.5 Aantal siftingseenhede gevestig 1 1 0

Redes waarom variansies 15% oorskry het:

Aanwyser nr. Rede vir Variansie

Die aanvraag vir plaasassesserings vanaf die DLOGH was beperk weens die moratorium op Billikheidsdeelskemas, deel van

1.1

die GHLO, en die hersiening van en nuwe fokus op die PGVS.

Die plaasassesseringsproses is verbeter deur omvattende evaluering van alle aspekte wat betrekking het op die welslae

van boerderyondernemings. Dit het deeglike besigheidsbeplanning en die ontwikkeling van verbeterde gehalte van

1.2

grondgebruikplanne tot gevolg gehad. Dit het vereis dat meer tyd aan die ontwikkeling van die planne bestee word. Die aanvraag

na sulke grondgebruikplanne is egter negatief beïnvloed deur die oorgangsfase wat vanjaar in die DLOGH ervaar was.

Die program ondersteun die DLOGH in die goedkeuringsproses van die hervormingsprojek, en die Departement neem derhalwe

aan die Provinsiale Toekenningskomitee (PTK) deel wat deur die DLOGH byeengeroep is. Die DLOGH het ‘n moratorium op alle

1.3 GHLO-projekte geplaas en gevolglik is baie min PTK-vergaderings gehou. Wanneer PGVS-implementering begin, behoort dit ‘n

toename in die aantal goedgekeurde projekte tot gevolg te hê. Die DAK’s presteer nie tans optimaal nie, weens die onsekerheid

oor beleidsimplementering in die DLOGH wat veroorsaak het dat minder projekte aanbeveel is as wat verwag was.

Gedurende hierdie jaar was verbeterde projek-assessering met kommoditeitstrukture die hooffokus. Die DLOGH

se Herkapitalisasieprogram vir bestaande grondhervormingsprojekte sal 'n hernude fokus op die samestelling van

1.4

projekprestasieverslae tot gevolg hê, soos die benadering tot hierdie program verder deur ons suster-departement, DLOGH,

opgeklaar word.

Bydrae tot Departementele uitkomstes

WES-KAAPSE DEPARTEMENT VAN LANDBOU

BEGROTINGSPOS 11

INLIGTING OOR VOORAFBEPAALDE DOELSTELLINGS

vir die jaar geëindig 31 Maart 2011

Ondersteun die landbousektor om minstens die 20,8% uitvoerbydrae te handhaaf wat die Provinsie tot die

land se profiel vir die volgende 5 jaar maak.

Die Subprogram: Boerenedersetting het ‘n bydrae gelewer deur sy assesseringsformate en beplanningsgereedskap

te hersien om veel meer omvattende doenbaarheidstudies en ondernemingsbeplanning te verseker, wat ook

markskakeling en verwante inligting insluit. Dit is ondersteun deur die Departement se samewerking met die

waterkultuur-, suiwel-, vrugte-, graan-, diereproduksie- (rooivleis, varkvleis, skaap/wol), wynbou- en groentekommoditeitsformasies,

wat kommoditeitspesifieke deskundigheid oor markte en die waardeketting voorsien. Die

Program: BOO het ook die ETB gestig wat onder meer op die finansiële en bemarkingskomponente van landbouondernemings

fokus, en derhalwe verseker dat uitvoergeleenthede in die beplanningsfase verken word.

Uiteindelik het die Program: BOO sy pogings daarop gefokus om produksie vir plaaslike en uitvoerdoeleindes te

verhoog. Dit het derhalwe die vestiging van die wyn-, tafeldruif- en vrugtekommoditeitstrukture ondersteun wat

fondse bewillig het om 64 hektaar tafel- en wyndruiwestokke en 110 hektaar vrugteboorde te vestig.

43

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!