01.05.2013 Views

Inhoud

Inhoud

Inhoud

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Redes waarom variansies 15% oorskry het:

Aanwyser nr. Rede vir Variansie

1.1 Daar is meer ongeënte beeste in gemeenskappe aangetref.

1.2

1.3, 1.4 & 1.11

1.5, 1.6 & 1.21

1.7

Groot toename weens kring-inenting as gevolg van uitbrake, en ook in respons op uitbrake in die stedelike areas in

Gauteng.

Die uitbly van uitbrake van ernstige dieresiektes het personeel van Dieregesondheid in staat gestel om op meer aardse

aktiwiteite soos inentings en toetse te konsentreer, sowel as op die oordra van inligting en kliniese intervensies.

Groter fokus en klem op voorkomende dieresorg geplaas in respons op uitbrake van verskeie virussiektes soos bloutong en

slenkdalkoors.

Die aanwyser is aanvraaggedrewe. Dit is ook deur die oorneem van die DLBV-funksies van uitvoersertifisering beïnvloed.

1.8 & 1.16 Meer steekproewe is ingesamel weens die toenemende aantal uitbrake wat gerapporteer is.

1.10 Na ‘n werkswinkel met private veeartse was daar was ‘n aktiewe toename in TB-toetsing, veral deur private veeartse.

1.12 & 1.19 Weens ‘n aantal uitbrake van siektes het dit ‘n toename tot gevolg gehad.

1.14 Behandeling is weens talle uitbrake wat waargeneem is, veral in Namakwaland.

1.15 Dit is aanvraaggedrewe, en minder versoeke is van kliënte ontvang as wat verwag was.

1.18 Dit is weens die aantal inentings teen hondsdolheid, veral in die Boland.

1.20 Dit is aanvraaggedrewe, en minder versoeke is van kliënte ontvang as wat verwag was.

Bydrae tot Departementele uitkomstes

Ondersteun die landbousektor om minstens die 20,8% uitvoerbydrae te handhaaf wat die Provinsie tot die

land se profiel vir die volgende 5 jaar maak

Uitgebreide waarneming is gedoen om te verseker dat veeprodusente aan uitvoervereistes voldoen, met gesonde

diere wat aan handelsvenote se vereistes voldoen.

Geënte vee bevorder bio-sekerheid.

WES-KAAPSE DEPARTEMENT VAN LANDBOU

BEGROTINGSPOS 11

INLIGTING OOR VOORAFBEPAALDE DOELSTELLINGS

vir die jaar geëindig 31 Maart 2011

Verseker dat minstens 60% van alle landbougrondhervormingsprojekte in die Provinsie oor die volgende 5

jaar suksesvol is.

Aan begunstigdes met vee is voorligting gegee oor primêre dieregesondheid en -sorg. Primêre dieregesondheidsessies

(PDGS) is op ‘n gereelde grondslag gehou. Die voorkoming en uitroei van erosiesiektes verhoog die produktiwiteit

van diere en verminder verliese deur vrektes.

Werk met boere en nywerhede saam om die sektor te ondersteun ten einde landbouproduksie (primêre

provinsiale kommoditeite) met minstens 10% oor die volgende 10 jaar te verhoog

Om oorbeweiding deur korrekte weidingbestuur te verhoed, verseker die volhoubare benutting en bestuur van

hulpbronne

Beskerm, verbeter en bevorder die gebruik van ons natuurlike hulpbronne op ‘n volhoubare wyse (binne die

beperkings van klimaatverandering) ten einde voedselsekerheid te verseker

Om oorbeweiding deur korrekte weidingbestuur te verhoed, verseker die volhoubare benutting en bestuur van

hulpbronne

51

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!