01.05.2013 Views

Inhoud

Inhoud

Inhoud

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Begunstigde Rede vir oordrag Rekenpligtigheidsreëlings

Goedgedacht-trust

Agri-Mega – die

Plaaswerkertydskrif

Prestige Innate

Waterwise Warriors

Universiteit van

Stellenbosch

Verenigde Suid-Afrikaanse

Landbouvereniging

Bystand aan hulle met die LOOP- (Landelike Ontwikkelings-

en Ontspanningsprojek) strokiesprentprojek ten einde

kwessies in die konteks van die landelike omgewing waarin

ons lesers hulle bevind, te belig.

Die tydskrif vir plaaswerkers, hul afhanklikes en mense

wat in landelike gebiede woon - die primêre bron van

maatskaplike, ekonomiese, welsyns- en landbouverwante

inligting en nuus vir plaaswerkers

Kweek van bewustheid en verskaffing van opleiding oor

die gevolge van alkohol- en dwelmmisbruik

Leer van waterveiligheid aan mense wat die meeste in

gevaar van verdrinking verkeer

Befondsing van die Agrifutura-projek

Totstandbrenging van verskillende

primêreprodusenteorganisasies naas verskillende

kommoditeitsgroepe

Memoranda van

ooreenkoms

Memoranda van

ooreenkoms

Memoranda van

ooreenkoms

Memoranda van

ooreenkoms

Memoranda van

ooreenkoms

Memoranda van

ooreenkoms

Bedrag

goedgekeur

R’000

Bedrag

betaal

R’000

250 250

250 250

200 200

160 160

100 100

730 730

Werknemers Maatskaplike voordele Statutêr 285 287

Nie-werknemers Beurse

Memoranda van

ooreenkoms

4 296 4 295

Boere Rampnoodleniging (Droogtesubsidies) Rampraamwerk 2 645 2 506

Staatsmotorvervoer (SMV) Uitbreiding van die staatsvoertuigvloot

Bestaansveiligheidsfonds

(BVF)

WES-KAAPSE DEPARTEMENT VAN LANDBOU

BEGROTINGSPOS 11

VERSLAG VAN DIE REKENINGPLIGTE BEAMPTE

vir die jaar geëindig 31 Maart 2011

Heffings betaal aan die Departement van Arbeid vir

beserings op diens

Memoranda van

ooreenkoms

2 165 2 164

Statutêr 11 12

Munisipaliteite Voertuiglisensies Statutêr 57 57

7. OPENBARE-PRIVAAT VENNOOTSKAPPE (OPV)

Geen openbare-privaat vennootskappe is gedurende die verslagjaar aangegaan nie.

8. KORPORATIEWEREGERINGSREËLINGS

Risikobestuur - in ooreenstemming met die WOFB (artikel 38 tot 40) en die KING III-verslag oor Korporatiewe

Regering is risiko as ’n hoeksteen van regering geposisioneer. Die Risikobestuurs- en Regeringsraamwerke deur die

Provinsiale Tesourie uitgereik omvat die beginsels van goeie regering. Die grondslag van die verwante raamwerke

spruit uit die Wet op Openbare Finansiële Bestuur en is ’n inklusiewe benadering wat die Batho Pele-beginsels

gemik is op die fasilitering van die Regering se diensleweringsdoelwitte, ondersteun.

’n Bedrog- en Risikobestuurskomitee (BRBKom) is sedert die 2008/09 finansiële jaar aan die werk. Met ingang

van die finansiële jaar 2009/10 het die Komitee as ’n komitee op sy eie gefunksioneer (waar hy voorheen deel was

van maandelikse bestuursvergaderings). Die Komitee ondersteun die Rekeningpligtige Beampte in die effektiewe

uitoefening van haar pligte en bevorder ’n kultuur wat die beginsels van goeie korporatiewe regering ondersteun

waarbinne die praktyk van risikobestuur en die voorkoming van bedrog kan posvat en uiteindelik floreer.

Die Bedrog- en Risikobestuurskomitee (BRBKom) funksioneer in ooreenstemming met ’n goedgekeurde oktrooi

en vergader minstens een keer per kwartaal. Die Komitee se oktrooi het onveranderd gebly. Die risikobeleid

en strategiese risikoprofiel van die Departement was onderhewig aan heroorweging en die beheerstrategieë is

gedurende die jaar dienooreenkomstig gewysig.

Die Ondernemingsrisikobestuurseenheid is na die Departement van die Premier gekorporatiseer as deel van die

modernisering van die Wes-Kaapse Provinsiale Regering. Gedurende die laaste deel van die 2010/11- finansiële jaar het

die Komitee sy verteenwoordiging uitgebrei deur die insluiting van die Forensiese Ondersoek- en Arbeidsverhoudingeeenheid

wat in die Departement van die Premier gesetel is (as deel van die Korporatiewedienssentrum van die Wes-

Kaapse Provinsiale Regering).

77

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!