01.05.2013 Views

Inhoud

Inhoud

Inhoud

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Subprogram 1.4: FINANSIËLE BESTUUR (HFB-KOMPONENT)

38

Prestasie-meting-aanwyser

1.5 Voltooi en onderhou batesregister.

Werklike prestasie teen Teiken

Teiken

2010/11

Refine and

maintain

1.6 Alle fakture binne 30 dae na ontvangs betaal. Done

1.7

1.8

1.9

1.10

1.11

Het ‘n finansiële doeltreffendheidsprogram

(kostebesparingsprogram) vir die Departement

ontwikkel/, geïmplementeer/, verfyn/, onderhou.

Het ‘n verfynde dinamiese VBB-beleid ontwikkel/,

geïmplementeer/, verfyn/, onderhou.

Het ‘n verkrygingsplan in lyn met die begroting

en die program se lewerbare bates ontwikkel/,

geïmplementeer/, verfyn/, onderhou.

Het ‘n stelsel vir die Rekenpligtige Beampte in lyn

met die Nasionale Tesourie se generiese raamwerk

ontwikkel/, geïmplementeer/, verfyn/, onderhou.

Redes waarom variansies 15% oorskry het:

Aanwyser nr. Rede vir Variansie

1.2

1.6

Bydrae tot Departementele uitkomstes

Het ‘n doeltreffende M&E evalueringsraamwerk vir VBB

ontwikkel/, geïmplementeer/, verfyn/, onderhou

Develop and

implement

Develop and

implement

Develop and

implement

Maintain/ refine

Develop and

implement

Behaal

2010/11

Refine and

maintain

330 cases not

paid

Developed

and

Implemented

Developed

and

Implemented

Developed

and

Implemented

Maintained

and refined

Developed

and

implement

Afwyking van

Teiken (%)

Die finalisering van die makrostruktuur van die Departement an die posvlakke het die verwagte tydraamwerk oorskry,

en daarom kon beplande aanstellings nie gemaak word nie.

Die Departement streef steeds daarna om alle betalings binne 30 dae te doen, maar dit bly egter ‘n uitdaging weens

die laat voorleggings vir betalings, dikwels deur verskaffers.

Aangesien hierdie subprogram ‘n ondersteuningsfunksie is, dra dit direk tot al die Departement se uitkomstes by.

Program 2: VOLHOUBARE BATESBESTUUR

Doel:

Die doel van hierdie Program is om oplossings en metodologieë vir volhoubare batesbestuur te bied deur die

voorsiening van landbouingenieurs- en LandCare-dienste, proaktiewe kommunikasie, fasilitering en implementering

van projekte, sowel as die oordra van tegnologie aan ons kliënte en venNota.

Subprogram 2.1: Ingenieursdienste

Strategiese doelstellings:

WES-KAAPSE DEPARTEMENT VAN LANDBOU

BEGROTINGSPOS 11

INLIGTING OOR VOORAFBEPAALDE DOELSTELLINGS

vir die jaar geëindig 31 Maart 2011

5. Bevorder die optimale en doeltreffende gebruik van landbouwater.

6. Lewer ‘n meganiseringsbeplanningsdiens en bevorder bewaringslandbou.

7. Lewer ‘n diens vir beplanning en ingenieursontwerp vir waardetoevoeging op die plaas.

8. Lewer ‘n diens vir beplanning en ingenieursontwerp vir plaasstrukture, dierebehuising, dierehantering en

diere-afvalbestuur.

9. Lewer ‘n diens vir spesialis-beplanning en ingenieursontwerp vir beskermingstrukture vir rivierwalerosie.

10. Verskaf ‘n Rampbestuurdiens aan ons kliënte.

0

100

0

0

0

0

0

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!