01.08.2013 Views

View/Open - University of Zululand Institutional Repository

View/Open - University of Zululand Institutional Repository

View/Open - University of Zululand Institutional Repository

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

(viii)

finansiele en sosiale bronne, diskriminasie en onderdrukking, meewerk om 'n

vrugbare tee1aarde vir mishandeling asook talle ander vorms van afwyking daar stel.

Daar is bevind dat hoofsaaklik moeders verantwoordelik vir mishandeling is, veral

emosione1e mishandeling, verwaarlosing en verlating van kinders. Hierdie verskynsel

kanverduidelik word weens die feit dat moeders hoofsaaklik verantwoordelik is vir die

versorging van kinders. Navorsing het ook bewys dat ouers wat hul kinders mishande1

self slagoffers van mishandeling in hul kinderjare of jeugjare was, en hulle ken geen

ander manier om hulle kinders te dissiplineer me. Daar is sekere faktore wat die kind

vatbaar maak vir mishandeling, onder andere vroee volwassenheid, gestremdheid,

fisiese bele=ering en die feit dat die kind as "anders" deur die ouers beskou word.

'n Oorsig van bestaande navorsing het duidelik aan die lig gebring hoe belangrik dit

is dat 'n multi-dissiplin!re span betrokke behoort te wees by die behandeling en

voorkoming van kindermishandeling. Die ro1 van 'n gespesialiseerde eenheid in die

behandeling en voorkoming van kindermishandeIing word deur meeste navorsers

aanbeveel. "Gevalle besprekings" word omskryf as 'n betekenisvolle wyse om gevalle

intensief te beskryf en terugvoer aan 'n komitee of gespesialiseerde eenheid te gee.

Gesinsopvoeding, wetgewing teen gesinsgewe1d en die betrokkenheid van vrywilligers

in die funksionisering van gemeenskapsprogramme word almal beskryf as wyses om

kindermishandeling te voorkom.

In die lig van die bevindinge is die vo1gende aanbevelings gemaak:

skoolmaatskaplike werkers behoort opge1ei en gep1aas te word in sko1e ten

einde pedagogies verwaar100sde kinders te identifiseer en te help;

opvoedkundige programme wat op skoolkinders, ouers, voornemende ouers

en professione1e persone betrekking het, is essensiee1 vir die bekamping van

kindermishandeling; en

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!