02.05.2013 Views

View/Open

View/Open

View/Open

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Volgens Allen (1971:89) het Loreto Convent die langste

ononderbroke bestaan van enige skool in Pretoria. Dit is in 1878

gestig en 'n gedeelte van die eerste geboue is steeds in gebruik.

Hierdie gepleisterde en geverfde dubbelverdieping met sentrale

bobeukuitbouing is mettertyd binne omvangryke verbouings en

uitbreidingsverswelg. Saam met die katedraal vorm dit vandag 'n

uitgebreide kompleks van geboue en binnehowe. Hierdie

veranderinge is nie altyd met omsigtigheid gedoen nie en die

ordelike netheid van die eerste gebouegroep het verlore gegaan.

18

Veranderinge is in 1931 aan die dogters se slaapvertrekke, noord en

wes, aangebring om 'n oop hof te maak. Die argitek was moontlik BJ

Clinch. In 1939 het hy die binnehof voltooi rnet nuwe bouwerk aan

die weste en suidekant. In 1947 is die New Sisters dormitory aan die

suidekant opgerig deur G Mark Hussey. Verdere veranderings deur

dieselfde argitek (oostelike deel van die slaapvertrekke, swembad

en kleedkamers) het in 1950 en 1954 gevolg. In 1962 het hy in

assosiasie met Van Rensburg 'n nuwe blok op die suidoostehoek

van die Convent gebou. Die nuwe gedeeltes is, soos die

naasliggende katedraal, met terrazzo afgewerk. Die geheel is met

behulp van grensmure van die straat geskei.

Loreto Covenant teen c1880-9. Die gebou links is vervang deur die katedraal op die hoek van

Bosman- en Skinnerstraat; dele van die ander geboue is verander en geïnkorporeer in die

bestaande skool

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!