02.05.2013 Views

View/Open

View/Open

View/Open

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

4.9 PAUL KRUGERSTRAAT

30

Van al die strate van die middestad hou Kerkstraat en Paul Krugerstraat

die meeste van die fisiese geskiedenis van Pretoria – as plek

– in pag. Kerkstraat loop die hele lengte van die vallei en verduidelik

groei deur die moontlikheid wat dit bied tot verandering en

verbreiding. Dit reik uit na die omgewing en verbind daarmee. Oor

die onbeperkte lengte van die straat merk Paul Krugerstraat 'n

posisie, plek en kern. Die werklike hart van die stad – die stad self –

is waar hierdie strate kruis, ten spyte van die latere (en doelbewus

orkestreerde?) kommersiële dwang na die ooste waardeur die ander

kant van di stad geïgnoreer is. Paul Krugerstraat hou hierdie twee

dele bymekaar en skep die geleentheid vir die hereniging daarvan.

Die straat, vasgevat tussen die heuwels, verduidelik plek,

onveranderende waardes, sekuriteit. Dit het min verander en die

oorspronklike karakter het behoue gebly: Kerkplein in die middel van

twee ewe lang strekke na die noorde en suide, beide sterk geperk

en gedefinieer deur heuwel, helling en geboue.

Paul Krugerstraat (toe Markstraat) teen ongeveer 1910 na die suide vanaf die kruising met

Pretoriusstraat gesien

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!